Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou vermoë om jouself met verantwoordelikheid te organiseer en te bestuur beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
113
23.69
276
57.86
72
15.09
14
2.94
2
0.42
477
83.39
Bruin
20
27.40
38
52.05
12
16.44
3
4.11
0
0.00
73
12.76
Swart
4
25.00
11
68.75
1
6.25
0
0.00
0
0.00
16
2.80
Indier
1
50.00
1
50.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
2
0.35
Alle deelnemers
138
24.30
326
57.39
85
14.96
17
2.99
2
0.35
568
99.30

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.