Getal en persentasie response per opsie en per taalgroep tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou vermoë om die groter geheel van sake raak te sien en te besef dat probleme nie in isolasie opgelos kan word nie beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende taalgroepe het soos volg reageer:

Taal
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Taal
% van Totaal
Afrikaans
136
31.92
231
54.23
58
13.62
1
0.23
0
0.00
426
74.48
Engels
42
36.84
58
50.88
14
12.28
0
0.00
0
0.00
114
19.93
Afr/Eng
4
40.00
6
60.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
10
1.75
Ander SA
2
28.57
4
57.14
1
14.29
0
0.00
0
0.00
7
1.22
Xhosa
0
0.00
3
100.00
0
0.00
0
0.00
0
0.00
3
0.52
Ander
3
37.50
5
62.50
0
0.00
0
0.00
0
0.00
8
1.40
Alle deelnemers
187
32.92
307
54.05
73
12.85
1
0.18
0
0.00
568
99.30

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per taal

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.