Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Hoe sal jy nou jou tydsbestuur beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie beter
- Beter
- Geen verandering nie
- Swakker
- Baie swakker
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 87 | 25.51 | 159 | 46.63 | 65 | 19.06 | 24 | 7.04 | 6 | 1.76 | 341 |
59.62 |
Manlik | 55 | 24.23 | 107 | 47.14 | 46 | 20.26 | 15 | 6.61 | 4 | 1.76 | 227 |
39.69 |
Alle deelnemers | 142 | 25.00 | 266 | 46.83 | 111 | 19.54 | 39 | 6.87 | 10 | 1.76 | 568 |
99.30 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.