Toekomsplanne van Finalejaarstudente
Die toekomsplanne van finalejaarstudente tov die lys onderwerpe wat hieronder
gegee word, is gemoniteer.
Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag,
taal, fakulteit, streek van herkoms, matriekprestasievlak en tipe verblyf te verken.
Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.
- Korttermyntoekomsplanne (6 maande)
(ras)
(geslag)
(taal)
(fakulteit)
(matriekprestasievlakke)
- Langtermyntoekomsplanne (5 jaar)
(ras)
(geslag)
(taal)
(fakulteit)
(matriekprestasievlakke)
- Werksmoontlikhede onmiddellik na graduering
(ras)
(geslag)
(taal)
(fakulteit)
(matriekprestasievlakke)
Die volgende inligting ivm beplande loopbane en werkgewers is ook beskikbaar:
- Loopbaankeuses van studente (getal en persentasie vir elk van 69 vooraf
gedefinieerde loopbane). Klik op
(loopbaankeuses) om dit te bestudeer.
- Beplande loopbane van studente nie gedek deur die vraelys nie.
Klik op (ongelyste loopbaankeuses) om dit te bestudeer.
- Lys van werkgewers, geografiese ligging en posbenamings van studente met werk in
2007. Klik op
(werkgewers) om dit te bestudeer.
Klik hier om na die hoofbladsy van 2007 se
Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.