Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy alreeds werk?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
- Onderhandel tans
- Nie van toepassing nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 10 | 6.49 | 89 | 57.79 | 25 | 16.23 | 30 | 19.48 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 6 | 6.74 | 51 | 57.30 | 3 | 3.37 | 29 | 32.58 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 3 | 13.64 | 11 | 50.00 | 5 | 22.73 | 3 | 13.64 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 16.67 | 22 | 52.38 | 9 | 21.43 | 4 | 9.52 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 2 | 22.22 | 5 | 55.56 | 1 | 11.11 | 1 | 11.11 | 9 |
1.55 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 37 | 23.42 | 90 | 56.96 | 18 | 11.39 | 13 | 8.23 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 11 | 22.45 | 20 | 40.82 | 9 | 18.37 | 9 | 18.37 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 32 | 61.54 | 8 | 15.38 | 11 | 21.15 | 1 | 1.92 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 110 | 18.90 | 300 | 51.55 | 81 | 13.92 | 91 | 15.64 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.