Beplande Loopbane van Studente - Nie gedek deur vraelys

fotograaf

interne ouditeur

Ek beplan om 'n psigometris te wees wat persoonlikheids en verwante toets administreer

"Kwaliteitkontrole van vrugte, of in Fynbosbedryf betrokke rak."

ook miskien nr 54

ek gaan my meesters doen en dan vir 4-5 jaar op 'n myn werk. daarna hoop ek om nader aan die kus te werk en te bly. eksplorasiewerk te doen. (selfs rond reis)

Hopelik suksesvol wees!

"glo wynmaak s n kuns,en is baie lief vd natuur. so sal graag in die bedryf myself wil bevind. was nog altyd lief v kultuur, so om myself as akteur te vind sal ook fantasties wees."

Finansiele Risikobestuur.

Verpleeg onderwys en spesialisering in verloskunde met 'n eie praktyk.

Geoloog

Finansiele bemarker of bemiddelaar

Ekoloog - water

Inligtings bestuur

Operasionele navorser

logistiek of bemarkingds rigting

Bemarker

"Fisioterapie Gemeenskapsjaar, oorsee (studieskuld), n die Kaap kom bly en werk!!"

Biokinetikus

Navorsing en ontwikkeling van voedselprodukte.

Clean Developmenet Mechanism Spesialis. Die veld is egter klein en ek het nog nie 'n werk in hierdie rigting kon vind nie.

Voedselwetenskaplike. (skaam julle as julle nie weet wat dit is nie!0

Child Psychologist

I have applied for Medicine and hope to be accepted somewhere.

Marine biologist in the field of phycology (algae) and/or zoology

sports trainer or manager

Sociologist

Plantpatoloog

"Ek gaan woon in 'n Hare Krishna tempel en op hierdie wyse probeer om 'n bydrae te maak tot die verbetering van die mensdom, wat op hierdie tydsdip goddeloos is."

"""Copywriter"" - Skryf en beplan advertensies."

"Ek wil graag by die diplomaat program aanvaar word, en deur dit die geleentheid he om gemeenskappe te help ontwikkel. veral afrika"

Operasionele navorsing

"Ek het agtergrond van regte en rekeningkundem maar wil nie een van die twee op eie doen, sal graag in adviserende werk wil ingaan en altwee toepas"

"Ek wil graag binne die volgende 7 jaar genoeg ondervinding in die kunshandel en kunsgeskiedenis opdoen om my eie gallery te besit, ek wil ook verder studeer as 'n kunsgeskiedkundige."

Sou graag in die logistiek en besigheid wil betrokke raak.

Binneversierder/argitek en Entrepreneur en bestuurder wat verskeie besighede begin/uitbrei...in die lyn van interieur en ook wyn

"menslike hulpbron praktisyn, spesialis in arbeids verhoudinge"

Environmental consultant

Kopieskrywer / Copywriter. Hul het hoofsaaklik te make met die bewoording van advertensies.

Investment Fund Manager

Bemarker/ Advertensiewese

Bedryfsielkundige en voorligter

Ek gaan besturende direkteur van 'n reis opperateur word.

2008- NOS 2009- Argitektuur swot by UCT Daarna verkieslik in Kanada gaan werk.

Voedselwetenskaplike. Kwaliteits beheer en navorsing

Bemarkingsbestuurder t.o.v. die kreatiewe dimensie daarvan: advertensie en kommunikasiebeplanning

geneticist

Sales/Marketing

Capital asset management

Infrastructural and human development facilitator

Help community development by hekping the people in the community in makimg that change. Also helping people have a good mental health

Human Genetisist

textiles

community developer

prokureur/advokaat- gespesialiseerd in 'n spesifieke veld

Omgewingsbeplanning

Om 'n wyn ambassadeur vir Suid-Afrika.

Voedselwetenskaplike

Grondkundige in die landbougemeenskap

"Skryf vir televisie, film of teater."

'n Bedryfsielkundige (of dalk Menslike Hulpbronbestuurder)

"Ek gaan as konsultant optree vir die beplanning en bou van ""sustainable human settlements"". Ek gaan ook in my pa se besigheid in gaan wat fokus op eiendoms ontwikkeling."

Advokaat of prokureur

"Verder studeer vir nog 4 jaar, oorsee gaan vir paar jaar en hospitaalbestuurder te word"

navorsing

Dosent in my opvoedingsgebied. OF Kurrikulumbeplanner/bestuurder.

Ek gaan my klerkskap voltooi en dan spesialiseer in Familiereg of as regsadviseur.

Account manager in the marketing sector

"10,21,29,36,65"

biokinetika sport rehabilitasie sentrum te open

"iets tussen tale en regte, dalk regsteksvertaler. sal iets kreatief in my vrye tyd wil doen."

"Op hierdie staduim het en nog nie enige planne vir wat ek gaan doen as ek wel eendag ""settle"" nie. Ek weet dat ek wel op die ou end met rekenaars sal werk al is dit nommer 25 of selfs web designing. Maar voor ek dt eendag finaal doen sal ek seker tussen in klomp werke doen."

Sisteme analis.

"ek wil graag met mense werk, maar swot aktuarieel"

Pilot.Flying small planes to holiday destinations in Africa

Belleggings bestuurder/ Finansiele beplanner/ Finansiele analis

Ekonomie. Ek wil help met beleidsvorming.

Naturopaat; dokter van alternatiewe medisyne

operasionele navoring of logistieke departement

Distribusie bestuurder/ logistieke bestuurder

Voedselwetenskaplike

"Onderwyser,maar moontlik enigeiets in die teaterwˆreld. Daarna haarstilering en natuurlike gesondheid "

Geoloog

working in the field of disabilities (severly disabled individuals)

Industrial Engineering

"Coach, owner of a restaurant"

n/a

Human resource manager

Marketer

Logistics/ Planner

Marketing and or events co-ordination

business owner

Chartered Management Accountant (CIMA)

"Weet nog glad nie, gaan die eerste die beste ding vat wat na my kant toe kom, want om werk te kry is moeilik, of jy het te min ondervinding, of hulle is nie bereid om te betaal vir jou kennis/kwalifikasie nie."

Meganiese Ingenieur by Sasol

Spraak Taal en Gehoorterapie

"ek sal ho‰rskool onderig wil gee in die volgende vak rigtings: Afrikaans, Engels, geskiedenis en lewens orientering."

Doseer by die universiteit

Musiekonderwyser

Ek sal graag in 'n ho‰rskool wil skoolgee en ook die skool se voorligter wil wees.

"Ek wil 'n internasionale rolspeler word, wat werk met grootbesighede as 'n regsgeleerde-politieke adviseur."

Forensiese analiese

"Ek swot Finrek, maar ek sal heelwaarskynlik 'n aktrise word"

spesialiseer in navorsing en opleiding in gemeenskapsontwikkeling

Voedselwetenskaplike

Voedselwetenskaplike - Die ontwikkeling van nuwe produkte in die voedsel industrie

"Werk vir WBHO vir 2 jaar dan 2 jaar oorsee werk en toer en dan hie kom werk, MBA graad doen en familie begin."

maatskaplike werker in die gemeenskap

Ek wil eendag voltyds vir die Here werk.

Regsadviseur

"Wel deur net klein te begin, en dan 'n maatskappy se bemarkingsbestuurder te word"

Industrial psychologist or Human resource manager

Public relations for various companies

career in the oil industry

Web site design

Social Welfare

Political Analyst

child psychologist or professional international model

medical practitioner

Become a grade 4-9 teacher

To become an investment analyst.

food scientist

Banking services

winemaker and viticulturalist

And number 49 above. I want to make government have better policies to protect our animals and environment. I want to cause trouble!

art director

graphic designer

Doctor

social researcher

Plant Biotechnologist

Geologist

human genetics

Genetiese berader. Om berading vir mense te gee oor genetiese siektes en vatbaarheid vir sekere siektes. Om vir mense te help met besluite en om genetiese afwyking reg te hanteer.

Medical diagnostics

Ek sal waarskynlik 'n verskeidenheid loopbane volg op verskillende tye. Ek gaan eers Japan toe vir TEFL. Ek beplan ook om betrokke te raak by vryskut webblad ontwerp en vryskut aanlyn werk met die nasien van Amerikaanse studente se werkstukke. Ek sal moontlik in ander dele van die wereld ook betrokke wees by die onderrig van Engels. Ek wil later verder studeer en dan moontlik 'n akademiese loopbaan volg.

Ek wil predikant word in die V.G.Kerk. Ek moet derhalwe nog in 2008 die MDiv.graad en in 2009 die Lisensiaat in Teologie voltooi.

tv aktrise en/of fotografie

Paar jaar in Nieu Seeland gan werk en dan gan boer op ons familie plaas met druiwe

Ek beplan om my MA in Taalwetenskap te doen en 'n taalwetenskaplike te word.

Grafiese ontwerper

Ek wil spesialiseer in studente ontwikkeling asook die skryf van beleide.

"Advertensiewese, skryf en redigering van tekste"

CFA

Logistieke betsuurder

Bestuurder van kuns as langtermyn belegging

Ek gaan volgende jaar NOS swot en dan 'n ho‰rskool onderwyseres word in rekeningkunde en wiskunde geletterdheid

Help entiteite en mense om hul boeke op datum te hou.

Investments (Portfolio Management)

Systems Analyst or information Manager

Agricultural economist

Equine Physiotherapist

Geneticist

"Entrepreneur, import and export"

technician/salesman

physiologist

Industrial Psychologist

I would like to become a Chartered Financial Analyst. Also likely to follow my initial career choice of becoming an Actuary.

academic

Communications Officer of a big organisation or company

"adult education (both foreign language english and tertiary), writing"

Finansiele Risikobestuurder - doen beleggings vir groot instansies

B.REK HONNEURS CA (SA) M.REK MBA

Bedryfs ingenieur konsultant

Arbeidsterapeut

Portefeulje bestuurder/bellegings analis.

Elektroniese Ingenieur

Bedryfsielkundige - Om die menslike hulpbron funksie in die onderneming te bestuur.

megatroniese ingenieurswese

Ek wil graag 'n bydrae lewer tot onderwys in SA.

"geoktrooieerde rekenmeester, met die oog op bestuurpos of finansiele adviseur by ouditeursfirma"

Mediese dokter

ek gaan 'n rekenmeester wees

nuclear engineer

Grafiese Ontwerper

opvoedkundige sielkundige met sosiale wetenskappe as sterk kenmerk

"Ek gaan nou eers werk vir 'n besigheid waar ek my ECSA registrasie kan kry. Dan wil ek met my gesin begin en kinders grootmaak, waarna ek my eie konsulterende besigheid sal begin en deeltyds werk terwyl die kinders in die skool is."

arbeidsterapeut

Mediese rep

Advertensie regisseur

ek gaan grafiese ontwerp doen (visuele kommunikasie).

"2 intern jare, dan 'n zuma jaar en dan oorsee gaan werk as 'n gp."

Physiologist

Knowledge manager/Web developer

Psychologist

"Speech, Language and Hearing Therapy"

Human Resource manager

Wildlife breeding and community upliftment

Geography - GIS

working with people with disablities in the sport field

Wedding Coordinator

Sociological Consultant or policy making in the sociological field

Dietician

CFA Charterholder

Industrial psychologist

Geologist