Toekomsplanne van Finalejaarstudente

Die toekomsplanne van finalejaarstudente tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit, streek van herkoms, matriekprestasievlak en tipe verblyf te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Korttermyntoekomsplanne (6 maande) (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (streek van herkoms) (matriekprestasievlakke) (tipe verblyf)
  2. Langtermyntoekomsplanne (5 jaar) (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (streek van herkoms) (matriekprestasievlakke) (tipe verblyf)

Die volgende inligting ivm beplande loopbane en werkgewers is ook beskikbaar:

  1. Loopbaankeuses van studente (getal en persentasie vir elk van 69 vooraf gedefinieerde loopbane). Klik op (loopbaankeuses) om dit te bestudeer.
  2. Beplande loopbane van studente nie gedek deur die vraelys nie. Klik op (ongelyste loopbaankeuses) om dit te bestudeer.

Klik hier om na die hoofbladsy van 2004 se Omega Gradueringsvraelys Resultate terug te keer.