Ek beplan om eerstens 'n lugwaardin te word vir so 2 jaar en dan sal ek graag in die mode of tydskrif bedryf wil ingaan.
"Ek wil graag by departement van sosiale em armodeverligting ingeskakel word indien moontlik, wil help om verskil te maak. "
"Ek kan niks word met wat ek geswot het nie, so gaan oorsee gaan en die realiteit ontvlug- ek het nie geld vir nog verdere studies nie!"
illustreerder (visuele kommunikeerder)
Diplomaat of ambassadeur(Buitelandse sake)
Ho?rskool Geskiedenis en/of Engelse onderwyseres. Andersins die bied van addisionele (ekstra) klasse in hierdie gebied.
Konsultant in Korporatiewe bedryf - Later Uitgewer!
Menslike Hulpbronbestuurder
menslike hulpbronbestuurder
"Beplan om 'n video ""editor"" vir televisie of film te wees."
Bemarking of eie besigheid
"musiek terapie, dws sielkundige behandeling dmv musiek"
Besigheidsleier in die fiksheidsbedryf.
Ek wil 'n sosiale bedryfsielkundige word.
Musiek tegnologie: Audio engineer
"Ek wil in die tv en film bedryf werk - films en televisie stories maak, verfilm, redigeer ens."
Menslike Hulpbronnebestuurder (HR Manager)
"Werk in Engeland in wynbedryf - bemarking en verspreiding van wyn. Ander opsie is menslike hulpbronbestuur - werwing, ook in Engeland"
Menslike hulpbronbestoor. Is die studie vlak van mense in die werks omgewing en hoe individue binne die organisasie gemotiveer en bestuur moet word om op die ou einde van die dag prestasie binne die organisasie te beryk en so die organisasie se vas gestelde doelwitte te beryk
dhsjakldjsa
Weet nie presies wat my werk gaan bhels nie maar hopelik iets te doen met die omgewing en die beplanning van dit.
Ek wil graag 'n antropolist word en werk in die regering en hul leiers en verandering bring deur na die identiteit en kutuur kwessie aan te spreek.
Kopieskrywer
GRAFIESE ONTWERPER
DOKUMENT ONTWERP:Om my eie dokument ontwerp onderneming te begin en op kontrak basis maatskappye se dokumente te hersien en te verbeter of te ontwerp.
Filmmaker
bewegings- en kunsterapie aan verstandelik gestremdes
42
"Ek stel baie belang in musiek, maar wil nie 'n musikant word nie, meer in die bemarking, media, ""PR"", organisering en administrasie daarin betrokke raak. Het egter geen idee wat om te studeer of hoe daarby uit te kom nie... As enige iemand my kan help, sal ek baie dankbaar wees! Met BA(Waarde en Beleid) as voorgraadse kwalifikasie het ek nie baie opsies nie."
Ek wil graag betrokke raak by 'n nie-regerings organisasie wat te make het met humanit?re of ontwikkelings-sake
Besigheidskonsultant
"Wil graag Biochemie honneurs doen en dan tydelik daarin werk, maar wil dan regte swot om patente prokureur te word. "
"Ek wil by eiendoms ontwikkelaars gaan werk, en die projekbestuur van projekte doen."
Marknavorser vir 'n voedsel onderneming bv Nestle
NVT
Voedsel Produk Ontwikkelaar
video/film editor
Ek sal graag navorsing wil doen op TB AIDS Kanker en/of ander siektes. Asook op fetale Alkohol sindroom.
"Patenteprokureur. Studeer eers vir graad in Mikrobiese Biotegnologie, waarna ek LLB sal studeer. Praktiseer nie as 'n prokureur."
gasvryheidsbedryf
"31,36 en 38 is ook loopbane wat ek graag sal wil volg."
gemeenskapsielkunde
Ek wil vir 'n mediese maatskappy werk en 'n biochemikus/fisioloog wees
'n mode- of tekstielaankoper of beplanner. Dalk selfs 'n kostuum ontwerper of eienaar van eie mode-etiket.
"Kombinasie van 27 of 54,hang af waar ek werk kry en wat dit vereis."
My doel is om 'n leiding te neem in die w?reld van rekenaar programmering en op die ou end 'n redelike groot maatskappy(e) te besit
toerisme
ek sal myself baie graag binne die volgende 6 jaar wil kwalifiseer as n' mediese dokter of honneurs wil studeer.
Bemarker of produkontwikkelaar
Voedsel produkontwikkeling - sensories evaluering
ek wil gaan skoolgee
Loopbaan as menslike hulpbronene-praktisyn.
"Ek wil ""catering"" werk doen vir funksies, ens."
ek gaan volgende jaar op die passasiersskepe werk en wil daarna verder studeer deur die pos vir 'n fisioterapeut
Werk in die veld van Operasionele Navorsing - Praktiese deel van Toegepaste Wiskunde
Ek wil verder gaan studeer in die Fisiologiese rigting en dan daarna verder navorsing doen oor dinge wat moontlik van belang is vir alledaagse lewe
Joernalistiek met 'n politieke en geskiedkundige agtergrond.
g
Logistieke Bestuurder
dit ids die ontlreding van die verskillende vervoervorme sowel as die uitwerk van die kostes daarvan.
sal vir maatskappy begin werk en kyk waarheen dit my lei en waarvan ek hou.
"Verdere navorsing: Korrelasie tussen Geloof en Psigologie op verskeie vlakke. Ek wil bitter graag nadat ek as Predikant gelegitimeer is, myself as Kliniese Sielkundige kwalifiseer. Daarna sal ek my beroepsopsies opweeg tussen akademiese opleiding en die professionele beroepswereld."
"Na America,dan boer saam met pa"
"Om eers n bosbouer te wees vir n maatskappy, kennis op te bou en my eie kontrakteers firma te begin....of die Corporate ladder te klim."
Logistike Bestuurder by 'n onderneming wat een voet in die landbou het - Vrugte uivoer maatskappy of so.
"Voedselwetenskaplike, produkontwikkelaar"
Logistieke bestuurder/vlootkontroleerder
"Ek gaan vir die volgende 2 jaar in Engeland skoolgee, en daarna gaan ek hier kom verder skoolgee en dalk trou."
Ek sal oor twee jaar van nou af heel waarskynlik in die bediening van Christus staan as predikant.
Spesifiek remedi?ring
Account Executive
"Hotelbestuur, gastehuisbestuur."
Landbou-Ekonoom
"CFA-""charted financial analyst"". Wil graag 'n portefeulje bestuurder word."
"Ek studeer tans onderwys, maar wil nie graag die beroep betree nie, dink om saammet familie in besigheid te gaan en al die administrasie werk te doen."
Natuurbewaring\ wildbewaarder
"Moontlik eers verder studeer in wingerdkunde en 'n spesialis word, waarna ek konsultasie werk sal doen en wingerde verbeter en gesamentlik as Wynmaker optree."
Predikant
Predikant(pastor)
"Bemarkingsposisie te beklee in groot maatskappy en daarna my eie onderneming te begin, sodoende werk te skep en 'n bydrae tot die samelewing te lewer."
"Grondslagfase onderwyseres in Wes-Kaap, later opvoedkundige sielkundige met eie praktyk"
wil ook private pilates license doen.
Ek sal graag 'n prokureur wil wees.En my dalk later bevorder tot 'n landdros.
My Hoofdoel op hierdie stadiun in my lewe is om 'n GR te word. Ek beplan om elke vraestel die eerste keer al deur te kom. Ek wil 'n ouditeur word en miskien oor 'n paar jaar Dosseer. EK geniet dit om vir ander mense inligting oor te dra. Ek wil volhard in my werk en alles met volle oorgawe aanpak.
"Ek gaan begin werk volgende jaar,terwyl ek verder gaan swot deur UNISA en daarna my MBA doen. Dit sal my die geleentheid bied om my eie besigheid in bemarking te begin."
Geoktrooieerde Bestuursrekenmeester
Betrokke te wees in Natuurbewaring in enige moontlike manier - bestuurder van 'n resevaat of aktief betrokke om mense in te lig oor hoe om in eenheid met ons natuur te lewe en hoe belangrik dit is vir ons voortbestaan.
Sal graag wil spesialiseer in Menslike Hulpbronne eendag.
finansi?le risikobestuur of ekonoom
ek wil baie graag 'n prokureeer van 'n groot maarskappy wees met my spesialisering in belasting en auditering
"Logistieke bestuurder, die beplan en bestuur van goedere wat gelewer moet word aan 'n spesifieke sisteem"
Gaan moontlik onderwys gee in Rek en Bedryfsekonomie. Of ek gaan werk soek in die besigheidsektor in die rigting Bestuursrekeningkunde.
"bemarking wil kreatiwiteit in die besigheids wereld mee werk. advertensies, mode, uitstalling van produkte, verpakking vir bemarkings doeleindes, ens."
Regsbeampte wat 'n verskil kan maak.
"belegger in aandele/valuta, portefeulje bestuurder"
logistiek
Risikobestuur/portefeuljebestuur
"CFA eksamen te skryf en dan MBA, om uiteindelik Finansi?le Bestuurder of projekbestuurder te wees."
regsadviseer in staats aangeleenthede of finansiele rigting op staats gebied
Eiendomme ontwikkel op groot skaal.
"Wil eers gaan werk vir so 5 jaar of so en dan my eie besigheid te begin of koop afhangende hoe goed dit gaan in die werk wat ek het,as dit goed gaan verander my planne dalk."
CFA
Volgende jaar honneurs. Daarna 3 jaar artikel Daarna groot dinge bereik as ouditeur
ek wil graag n suksevolle rekenmeester wees en ook goeie finansieele diens aan my kliente en hul ondernemings kan lewer
Bemarkingsbestuurder; en dan later my eie onderneming besit
"Ek't Stellenbosch toe gekom om BRek te swot, want ek't van die besigheidswereld gehou en toe raai almal my aan om in die rigting te beweeg. Seker grootliks omdat dit finansieel baie belonnend is. Ek't egter na 2 jaar agtergekom dat die kursus sieldodend is en dat ek geen geleentheid tot kreatiwiteit of vrye denke het nie. Maar soos 'n hoender in 'n battery gevoel het, wat slegs moet presteer of geeet word. Ek beplan om volgende jaar honeurs in 'n meer kreatiewe rigting te voltooi en daarna die wereld aan te pak. Waar, waarmee en hoe weet ek nie. Maar ek glo dat 'n positiewe houding en ""woema"" soos die oumense dit genoem het my eendag deur die lewe sal bring. Ek glo ook dat my lewe deur 'n hoer mag beheer word (Die Here) en dat ek eendag gelukkig sal wees. Ek verwag egter nie dat dit oornag na my aangeloop sal kom nie, maar dat ek uit moet gaan en geluk gaan soek, my kop sal stamp, maar weer moet opstaan en te doen wat ek graag wil doen. Geld is nie als nie. Geluk is. Mens lewe net een keer. (Hierdie is nie 'n kleedrepetiesie nie.)"
Meer spesifiek: Bedryfsingenieurswese.
Sportsbemarker
freight company owner
Risikobestuur / batebestuur
Direkteur van 'n groot internasionale maatskappy.
Ek sal graag 'n suksesvolle ingenieur wil word by 'b bekende oorseses maatskappy
Bestuursrekenmeester
"Het reeds werk gekry as 'n rekeningkundige klerk vir volgende jaar. Studeer Brek hons. terselfde tyd. Beoog om einde 2007 CA(SA) te wees. Gaan daarna, terwyl ek werk, aanhou studeer (in 'n rigting wat my werklik interesseer)."
Chemiese Ingenieur by Sasol
Bemarking
Bemarking
Geoktereerde Rekenmeester
"Volgende jaar: B.Rek(Hons), daarna klerkskap by PriceWaterhouseCoopers in Century City. Wil sodra ek GR is met my kwalifikasie soveel moontlik van die w?reld sien."
Bemarker
Uitbreiding op bogenoemde: Ek wil graag my ingenieursloopbaan verder aanvul deur dit toe te pas in die besigheidswereld. Aangesien dit my belangstelling in die lewe is.
"Menslike hulpbronbestuurder, bedryfsielkundige"
Menslike Hulpbronbestuurder
volgende jaar te werk en eendag 'n direkteur te word of my eie besigheid te begin
"Fisioterapeut. Ek is teleurgesteld dat dit nie op die lys is nie, aangesien ons so baie gemeenskapswerk vir die universiteit verrig. Fisioterapie is die holistiese behandeling van 'n persoon om 'n fisiese aantasting te verbeter met in agneming van die persoon se funksie en lewensrol."
"Mengsel van 26, 49 en 66. Toepassing van ingenieurs-, rekenaarwetenskaplike konsepte en toegepaste wiskunde. Die gebied van spraakherkenning."
"Werk by plaaslike maatskappy 4 jaar, begin eie praktyk."
Ek beplan om as jong ingenieur te ontwikkel en sodoende die familie besigheid met ervaring en breer prentjie van wat daar buite aan gaan te bestuur.
"Werk vir Sasol vir 5 jaar. In die tyd, veken bietjie die w?reld deur toere. Maak dan 'n skuif Kaap toe of Pretoria toe afhangende van die moontlike geleenthede."
Plastiese chirurgie
Ingenieeur wat baie met rekenaar pogrammeering te doen het.
Ek moet myself eers beter leer ken.
Arbeidsterapeut
Vlie?nier/Ingenieur Lugmag.
ek gaan my m klaar swot en dan werk soek en werk en trou en dan aftree en dan doodgaan.
Ek wil graag vir so twee jaar werk en dan 'n MBA voltooi. Dan 'n bestuurder word en as ek 'n goeie idee het wil ek graag my eie besigheid besit.
Ingenieur/Biotegnoloog
Ek beplan om 'n MBA te doen.
Expert in sustainable development
Chef
"Writing and directing for theatre, other literature, maybe even for newspapers"
"i believe that this is my calling and purpose in life as given by God. for interest, I found this questionaire interesting ;-)"
Sport Nutrition
I plan on becoming one of the first successful lobyists for big business in the country.
Sport Management
49
Public Relations Officer
Professional sportsman
Professional cyclist
Project Manager Web page designer and Information Manager
Academics of Information Science/Informatics
Industrial Psychologist
Marine biologist
work possibly for international conservation body ie green cross: mainly political work
"Working with language somehow, perhaps saving endangered tribal languages. Maybe teaching language, maybe foreign service or translating/interpreting. But who knows? A BA is not enough to put one on a definite path, its more like a post matric. Seeing as this is the only place I can say something: The entrance requirements into the faculty of arts are way too low. At the moment it is like a dump for all the dregs who cannot get in anywhere else. What about us fools who are interested in language? What about those fools who are not on mommy and daddy's budget? I feel I have wasted 3 years and more than R40000 on a degree that doesn't help me at all. En Shophar is besig om die universiteit in n nazi sub-group te verander. Ek kan verstaan dat mense insecure is en iets nodig het om aan vas te klou, dis human, maar shophar is n haarbreete weg van fullblown fascism. Almal kan dit sien. Hoekom het hulle so baie swaai op kampus? En o ja, di? universiteit, soos alles in die moderne w?reld, is maar net nog n geld-maak tool. Wel, dit het gewerk. Baie dankie. "
"I am not sure as yet, I am studying because the oppurtunity is there and I'll see what happens and where I end up. Everything happens for a reason and I'll just follow that road. "
Architural Draughtsman
coordinator
consultant
Aquaculturalist
Property development
Geologist
Geologist / Earth Scientist
marketing
Marketing and advertising. running small to medium enterprises
Management accountant
would like to be involved in merchant banking or have some involvement in mergers and acqisitions.
Financial Planner
Engineer
Financial Executive/Manager of a big Company
I would like to specialise in Tax and become a tax consultant
entrepreneur
Tourism promotion for the Eastern cape
"an engineer, but more in the architectural direction. "
Industrial
property developer
medical Doctor