Persepsie oor eie Bekwaamhede van Eerstejaarstudente

Persepsies oor eie bekwaamhede tov die lys onderwerpe wat hieronder gegee word, is gemoniteer. Klik op die skakels tussen hakies om 'n item se resultate per ras, geslag, taal, fakulteit en matriekprestasievlak te verken. Elke item word ook volledig (in beide Afrikaans en Engels) gelys op hierdie resultaatbladsye.

  1. Akademiese vermo‰ (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  2. Rekenaarvaardighede (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  3. Emosionele gesondheid (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  4. Leiereienskappe (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  5. Wiskundige vermo‰ (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  6. Volharding (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  7. Vertroue in jou eie intellektuele vermo‰ (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  8. Vertroue in jou vermo‰ om in die samelewing te funksioneer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  9. Die vermo‰ om ander te verstaan (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  10. Insig in jouself (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  11. Redenaarsvermo‰ (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  12. Vermo‰ om mondeling te kommunikeer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  13. Vermo‰ om skriftelik te kommunikeer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  14. Om probleme raak te sien en op te los (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  15. Is verantwoordelik genoeg om jou lewe te organiseer en op jou eie oor die weg te kom (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  16. Om met ander in 'n span saam te werk (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  17. Om inligting in te samel, te ontleed en te organiseer (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  18. Om inligting krities te beoordeel (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  19. Om verantwoordelikheid teenoor die omgewing te toon (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  20. Besorgdheid oor ander mense se gesondheid te toon (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)
  21. Die vermo‰ om die groter geheel te sien en te besef dat probleme nie in isolasie opgelos kan word nie (ras) (geslag) (taal) (fakulteit) (matriekprestasievlakke)

Klik hier om na die hoofbladsy van 2008 se Alfa Vorderingsvraelys Resultate terug te keer.