Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Kyk na die volgende eienskap / vaardigheid. Hoe vergelyk jy met die gemiddelde eerstejaarstudent wat aan 'n universiteit studeer? Beoordeel jouself op grond van die eienskap / vaardigheid. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hĂȘ. Insig in jouself.

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Hoogste 10%
  2. Bogemiddeld
  3. Gemiddeld
  4. Ondergemiddeld
  5. Laagste 10%

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
66
25.88
107
41.96
71
27.84
10
3.92
1
0.39
255
59.03
Manlik
42
23.86
72
40.91
53
30.11
8
4.55
1
0.57
176
40.74
Alle deelnemers
108
25.06
179
41.53
124
28.77
18
4.18
2
0.46
431
99.77

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Persentasie response per opsie per geslag
P
e
r
s
e
n
t
a
s
i
e

r
e
s
p
o
n
s
e
35
30
25
20
15
10
5
0

















Vroulik : 25.882352941, Opsie 1 Manlik  : 23.863636364, Opsie 1 Alle deelnemers: 25.05800464, Opsie 1 Vroulik : 41.960784314, Opsie 2 Manlik  : 40.909090909, Opsie 2 Alle deelnemers: 41.531322506, Opsie 2 Vroulik : 27.843137255, Opsie 3 Manlik  : 30.113636364, Opsie 3 Alle deelnemers: 28.770301624, Opsie 3 Vroulik : 3.9215686274, Opsie 4 Manlik  : 4.5454545454, Opsie 4 Alle deelnemers: 4.1763341067, Opsie 4 Vroulik : 0.39215686274, Opsie 5 Manlik  : 0.56818181818, Opsie 5 Alle deelnemers: 0.46403712297, Opsie 5
Vroulik
Manlik
Alle deelnemers
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5
Opsies

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.