‘n Ontleding van Uitvalstatistiek per Program vir 2003-2012 Eerstejaarkohorte
Hierdie bladsy gee die resultate van die analise van uitvallers per program weer. Om 'n ontleding van uitvallers (eerstejaars wat nie behoue bly na jaar 1 nie) in die 2003-2012 eerstejaarkohorte, per fakulteit en vir die universiteit as geheel en vir 88 verskillende kombinasies van ras, reslag, raal en matriekprestasievlak te bestudeer, kliek hier Laasgenoemde resultate sluit Militęre Akademie in, maar hulle resultate word nie apart gespesifiseer nie. Kliek op die onderstaande skakel om Militęre Akademie se uitvalstatistiek saam met die van die ander fakulteite te sien.
Kliek op onderstaande skakels om die ooreenstemmende resultate te verken. Gebruik telkens jou “browser” se “Back” knoppie om na hierdie bladsy terug te keer.
Eerstejaars wat Uitval per Program vir 2003-2012 Eerstejaarkohorte
Eerstejaars wat Uitval per Matriekprestasievlak per Program vir 2003-2012 Eerstejaarkohorte
Eerstejaars wat Uitval volgens Persentasie Eerstejaarkrediete Geslaag per Program vir 2003-2012 Eerstejaarkohorte