Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Beoordeel jou populariteit in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 11 | 3.04 | 119 | 32.87 | 193 | 53.31 | 31 | 8.56 | 8 | 2.21 | 362 |
62.20 |
Manlik | 19 | 8.76 | 75 | 34.56 | 94 | 43.32 | 24 | 11.06 | 5 | 2.30 | 217 |
37.29 |
Alle deelnemers | 30 | 5.15 | 194 | 33.33 | 289 | 49.66 | 55 | 9.45 | 14 | 2.41 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.