Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Beoordeel jou artistieke vermoë in vergelyking met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep. Ons wil die noukeurigste moontlike selfevaluering hê.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Hoogste 10%
- Bogemiddeld
- Gemiddeld
- Ondergemiddeld
- Laagste 10%
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
Opsie 5: Getal |
Opsie 5: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 42 | 8.71 | 143 | 29.67 | 204 | 42.32 | 76 | 15.77 | 17 | 3.53 | 482 |
82.82 |
Bruin | 3 | 4.41 | 16 | 23.53 | 40 | 58.82 | 8 | 11.76 | 1 | 1.47 | 68 |
11.68 |
Swart | 1 | 4.35 | 6 | 26.09 | 13 | 56.52 | 3 | 13.04 | 0 | 0.00 | 23 |
3.95 |
Indier | 0 | 0.00 | 1 | 16.67 | 3 | 50.00 | 1 | 16.67 | 1 | 16.67 | 6 |
1.03 |
Alle deelnemers | 46 | 7.90 | 166 | 28.52 | 262 | 45.02 | 89 | 15.29 | 19 | 3.26 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.