Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou gehelp om jou studiegewoontes te verbeter?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 16 | 10.39 | 53 | 34.42 | 85 | 55.19 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 7 | 7.87 | 37 | 41.57 | 45 | 50.56 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 1 | 4.55 | 6 | 27.27 | 15 | 68.18 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 7.14 | 17 | 40.48 | 22 | 52.38 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 4 | 44.44 | 5 | 55.56 | 9 |
1.55 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 20 | 12.66 | 80 | 50.63 | 58 | 36.71 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 2 | 4.08 | 20 | 40.82 | 27 | 55.10 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 6 | 11.54 | 21 | 40.38 | 25 | 48.08 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 56 | 9.62 | 241 | 41.41 | 285 | 48.97 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.