Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou die geleentheid gebied om by navorsingsaktiwiteite betrokke te raak?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 29 | 18.83 | 72 | 46.75 | 53 | 34.42 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 17 | 19.10 | 35 | 39.33 | 37 | 41.57 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 1 | 4.55 | 14 | 63.64 | 7 | 31.82 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 23.81 | 19 | 45.24 | 13 | 30.95 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 1 | 11.11 | 4 | 44.44 | 4 | 44.44 | 9 |
1.55 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 10 | 6.33 | 58 | 36.71 | 90 | 56.96 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 7 | 14.29 | 29 | 59.18 | 13 | 26.53 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 16 | 30.77 | 25 | 48.08 | 11 | 21.15 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 95 | 16.32 | 256 | 43.99 | 231 | 39.69 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.