Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou aangemoedig om te volhard met jou studies?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 45 | 29.22 | 65 | 42.21 | 44 | 28.57 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 18 | 20.22 | 52 | 58.43 | 19 | 21.35 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 6 | 27.27 | 10 | 45.45 | 6 | 27.27 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 20 | 47.62 | 15 | 35.71 | 7 | 16.67 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 2 | 22.22 | 2 | 22.22 | 5 | 55.56 | 9 |
1.55 |
Teologie | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 42 | 26.58 | 88 | 55.70 | 28 | 17.72 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 8 | 16.33 | 27 | 55.10 | 14 | 28.57 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 21 | 40.38 | 22 | 42.31 | 9 | 17.31 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 165 | 28.35 | 282 | 48.45 | 135 | 23.20 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.