Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe suksesvol was jy sedert die begin van jou studies aan hierdie Universiteit om naby vriendskappe met ander studente te sluit?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie suksesvol
- Redelik suksesvol
- Onsuksesvol
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 98 | 63.64 | 51 | 33.12 | 5 | 3.25 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 49 | 55.06 | 35 | 39.33 | 5 | 5.62 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 18 | 81.82 | 4 | 18.18 | 0 | 0.00 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 28 | 66.67 | 14 | 33.33 | 0 | 0.00 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 4 | 44.44 | 5 | 55.56 | 0 | 0.00 | 9 |
1.55 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 100 | 63.29 | 52 | 32.91 | 6 | 3.80 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 34 | 69.39 | 13 | 26.53 | 2 | 4.08 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 32 | 61.54 | 19 | 36.54 | 1 | 1.92 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 366 | 62.89 | 197 | 33.85 | 19 | 3.26 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.