Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy dosente tydens kantoorure geraadpleeg tydens jou studiejare?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 25 | 16.23 | 118 | 76.62 | 11 | 7.14 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 11 | 12.36 | 60 | 67.42 | 18 | 20.22 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 3 | 13.64 | 16 | 72.73 | 3 | 13.64 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 14 | 33.33 | 24 | 57.14 | 4 | 9.52 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 7 | 77.78 | 2 | 22.22 | 9 |
1.55 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 18 | 11.39 | 110 | 69.62 | 30 | 18.99 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 12 | 24.49 | 31 | 63.27 | 6 | 12.24 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 10 | 19.23 | 25 | 48.08 | 17 | 32.69 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 93 | 15.98 | 397 | 68.21 | 92 | 15.81 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.