Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar klas as gevolg van jou werk (werk om geld te verdien) gemis?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 11 | 7.14 | 32 | 20.78 | 111 | 72.08 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 4 | 4.49 | 7 | 7.87 | 78 | 87.64 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 2 | 9.09 | 20 | 90.91 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 2.38 | 3 | 7.14 | 38 | 90.48 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 1 | 11.11 | 2 | 22.22 | 6 | 66.67 | 9 |
1.55 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 7 | 4.43 | 21 | 13.29 | 130 | 82.28 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 1 | 2.04 | 6 | 12.24 | 42 | 85.71 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 2 | 3.85 | 50 | 96.15 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 25 | 4.30 | 76 | 13.06 | 481 | 82.65 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.