Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar buite klasverband die inhoud van jou modules met ander studente bespreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 87 | 56.49 | 62 | 40.26 | 5 | 3.25 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 47 | 52.81 | 40 | 44.94 | 2 | 2.25 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 10 | 45.45 | 12 | 54.55 | 0 | 0.00 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 17 | 40.48 | 24 | 57.14 | 1 | 2.38 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 6 | 66.67 | 3 | 33.33 | 0 | 0.00 | 9 |
1.55 |
Teologie | 3 | 100.00 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 80 | 50.63 | 72 | 45.57 | 6 | 3.80 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 19 | 38.78 | 29 | 59.18 | 1 | 2.04 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 36 | 69.23 | 14 | 26.92 | 2 | 3.85 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 309 | 53.09 | 256 | 43.99 | 17 | 2.92 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.