Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar sigarette gerook en/of ander tabakprodukte gebruik?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 38 | 24.68 | 29 | 18.83 | 87 | 56.49 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 12 | 13.48 | 4 | 4.49 | 73 | 82.02 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 4 | 18.18 | 1 | 4.55 | 17 | 77.27 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 5 | 11.90 | 8 | 19.05 | 29 | 69.05 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 2 | 22.22 | 3 | 33.33 | 4 | 44.44 | 9 |
1.55 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 29 | 18.35 | 28 | 17.72 | 101 | 63.92 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 9 | 18.37 | 4 | 8.16 | 36 | 73.47 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 7 | 13.46 | 8 | 15.38 | 37 | 71.15 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 108 | 18.56 | 85 | 14.60 | 389 | 66.84 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.