Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar 'n kunsgallery en/of museum besoek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 12.34 | 69 | 44.81 | 66 | 42.86 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 4 | 4.49 | 32 | 35.96 | 53 | 59.55 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 1 | 4.55 | 14 | 63.64 | 7 | 31.82 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 2.38 | 14 | 33.33 | 27 | 64.29 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 11.11 | 8 | 88.89 | 9 |
1.55 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 4 | 2.53 | 54 | 34.18 | 100 | 63.29 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 2 | 4.08 | 17 | 34.69 | 30 | 61.22 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 1 | 1.92 | 21 | 40.38 | 30 | 57.69 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 33 | 5.67 | 223 | 38.32 | 326 | 56.01 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.