Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar aan georganiseerde protesoptogte deelgeneem?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 1 | 0.65 | 6 | 3.90 | 147 | 95.45 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 1 | 1.12 | 3 | 3.37 | 85 | 95.51 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 1 | 4.55 | 21 | 95.45 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 42 | 100.00 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 9 | 100.00 | 9 |
1.55 |
Teologie | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 | 100.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 0 | 0.00 | 5 | 3.16 | 153 | 96.84 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 0 | 0.00 | 1 | 2.04 | 48 | 97.96 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 1 | 1.92 | 1 | 1.92 | 50 | 96.15 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 3 | 0.52 | 18 | 3.09 | 561 | 96.39 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.