Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Het jy tydens jou studiejare op Stellenbosch gedurende die akademiese jaar 'n deeltydse werk by die Universiteit(byvoorbeeld as tutor, studente-assistent, demi, ensovoorts) gehad?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Ja
- Nee
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 56 | 36.36 | 98 | 63.64 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 42 | 47.19 | 47 | 52.81 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 8 | 36.36 | 14 | 63.64 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 16 | 38.10 | 26 | 61.90 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 9 |
1.55 |
Teologie | 1 | 33.33 | 2 | 66.67 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 41 | 25.95 | 117 | 74.05 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 12 | 24.49 | 37 | 75.51 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 13 | 25.00 | 39 | 75.00 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 193 | 33.16 | 389 | 66.84 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.