Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:
Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om geestelikheid (spiritualiteit) 'n integrale deel van jou lewe te maak.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Nie belangrik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Mans en vroue het soos volg reageer:
Geslag |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Geslag |
% van Totaal |
Vroulik | 196 | 54.14 | 93 | 25.69 | 54 | 14.92 | 19 | 5.25 | 362 |
62.20 |
Manlik | 90 | 41.47 | 50 | 23.04 | 46 | 21.20 | 31 | 14.29 | 217 |
37.29 |
Alle deelnemers | 286 | 49.14 | 144 | 24.74 | 101 | 17.35 | 51 | 8.76 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.