Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om 'n gemeenskapsleier te word.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Nie belangrik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 10 | 6.49 | 29 | 18.83 | 45 | 29.22 | 70 | 45.45 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 3 | 3.37 | 13 | 14.61 | 27 | 30.34 | 46 | 51.69 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 2 | 9.09 | 5 | 22.73 | 6 | 27.27 | 9 | 40.91 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 2.38 | 6 | 14.29 | 9 | 21.43 | 26 | 61.90 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 2 | 22.22 | 2 | 22.22 | 5 | 55.56 | 9 |
1.55 |
Teologie | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 10 | 6.33 | 20 | 12.66 | 55 | 34.81 | 73 | 46.20 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 5 | 10.20 | 9 | 18.37 | 15 | 30.61 | 20 | 40.82 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 0 | 0.00 | 13 | 25.00 | 22 | 42.31 | 17 | 32.69 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 34 | 5.84 | 98 | 16.84 | 184 | 31.62 | 266 | 45.70 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.