Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om aktief betrokke te raak in gemeenskapsontwikkelingsprogramme.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Nie belangrik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 28 | 18.18 | 42 | 27.27 | 69 | 44.81 | 15 | 9.74 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 9 | 10.11 | 23 | 25.84 | 38 | 42.70 | 19 | 21.35 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 3 | 13.64 | 7 | 31.82 | 9 | 40.91 | 3 | 13.64 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 16.67 | 5 | 11.90 | 24 | 57.14 | 6 | 14.29 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 1 | 11.11 | 7 | 77.78 | 1 | 11.11 | 9 |
1.55 |
Teologie | 2 | 66.67 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 14 | 8.86 | 41 | 25.95 | 72 | 45.57 | 31 | 19.62 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 3 | 6.12 | 9 | 18.37 | 22 | 44.90 | 15 | 30.61 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 11 | 21.15 | 23 | 44.23 | 16 | 30.77 | 2 | 3.85 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 78 | 13.40 | 153 | 26.29 | 259 | 44.50 | 92 | 15.81 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.