Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om politieke strukture te beïnvloed.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Nie belangrik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 15 | 9.74 | 36 | 23.38 | 59 | 38.31 | 44 | 28.57 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 2 | 2.25 | 17 | 19.10 | 32 | 35.96 | 38 | 42.70 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 1 | 4.55 | 0 | 0.00 | 9 | 40.91 | 12 | 54.55 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 2 | 4.76 | 6 | 14.29 | 17 | 40.48 | 17 | 40.48 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 2 | 22.22 | 2 | 22.22 | 5 | 55.56 | 9 |
1.55 |
Teologie | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 2 | 66.67 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 8 | 5.06 | 23 | 14.56 | 53 | 33.54 | 74 | 46.84 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 2 | 4.08 | 6 | 12.24 | 13 | 26.53 | 28 | 57.14 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 3 | 5.77 | 5 | 9.62 | 19 | 36.54 | 25 | 48.08 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 34 | 5.84 | 96 | 16.49 | 208 | 35.74 | 244 | 41.92 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.