Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Gee asseblief 'n aanduiding hoe belangrik dit vir jou is om 'n gesaghebbende (outoriteit) op jou terrein te word.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Noodsaaklik
- Baie belangrik
- Redelik belangrik
- Nie belangrik nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 33 | 21.43 | 68 | 44.16 | 36 | 23.38 | 17 | 11.04 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 19 | 21.35 | 29 | 32.58 | 30 | 33.71 | 11 | 12.36 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 2 | 9.09 | 8 | 36.36 | 6 | 27.27 | 6 | 27.27 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 14.29 | 19 | 45.24 | 15 | 35.71 | 2 | 4.76 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 1 | 11.11 | 3 | 33.33 | 4 | 44.44 | 1 | 11.11 | 9 |
1.55 |
Teologie | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 0 | 0.00 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 30 | 18.99 | 60 | 37.97 | 62 | 39.24 | 6 | 3.80 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 10 | 20.41 | 17 | 34.69 | 15 | 30.61 | 7 | 14.29 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 5 | 9.62 | 17 | 32.69 | 22 | 42.31 | 8 | 15.38 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 110 | 18.90 | 222 | 38.14 | 192 | 32.99 | 58 | 9.97 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.