Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel tyd het jy gedurende die afgelope jaar in 'n gewone week aan rekenaar- en/of videospeletjies bestee?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 0-1 ure
  2. 1-2 ure
  3. 3-5 ure
  4. 6-10 ure
  5. 11-15 ure
  6. Meer as 15 ure

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
310
85.64
41
11.33
9
2.49
1
0.28
1
0.28
0
0.00
362
62.20
Manlik
134
61.75
33
15.21
31
14.29
5
2.30
5
2.30
9
4.15
217
37.29
Alle deelnemers
445
76.46
74
12.71
40
6.87
7
1.20
6
1.03
10
1.72
582
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.