Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
In hoe 'n mate stem jy saam of verskil jy van die volgende stelling? Die doodstraf behoort afgeskaf te word.
Die volgende opsies kon gekies word:
- Stem heeltemal saam
- Stem in 'n mate saam
- Verskil redelik
- Verskil baie sterk
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
Opsie 4: Getal |
Opsie 4: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 39 | 25.32 | 27 | 17.53 | 45 | 29.22 | 43 | 27.92 | 154 |
26.46 |
Natuurwet | 14 | 15.73 | 19 | 21.35 | 28 | 31.46 | 28 | 31.46 | 89 |
15.29 |
Opvoedkunde | 4 | 18.18 | 3 | 13.64 | 7 | 31.82 | 8 | 36.36 | 22 |
3.78 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 7.14 | 10 | 23.81 | 13 | 30.95 | 16 | 38.10 | 42 |
7.22 |
Regsgeleerdheid | 3 | 33.33 | 3 | 33.33 | 2 | 22.22 | 1 | 11.11 | 9 |
1.55 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 1 | 33.33 | 3 |
0.52 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 21 | 13.29 | 33 | 20.89 | 49 | 31.01 | 55 | 34.81 | 158 |
27.15 |
Ingenieurswese | 10 | 20.41 | 5 | 10.20 | 13 | 26.53 | 21 | 42.86 | 49 |
8.42 |
Gesondheidswet | 7 | 13.46 | 14 | 26.92 | 18 | 34.62 | 13 | 25.00 | 52 |
8.93 |
Alle deelnemers | 103 | 17.70 | 115 | 19.76 | 176 | 30.24 | 188 | 32.30 | 582 |
100.00 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.