Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou vermoë om inligting te versamel, te analiseer en te organiseer beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:

Ras
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Ras
% van Totaal
Wit
225
46.68
226
46.89
27
5.60
4
0.83
0
0.00
482
82.82
Bruin
31
45.59
36
52.94
1
1.47
0
0.00
0
0.00
68
11.68
Swart
12
52.17
11
47.83
0
0.00
0
0.00
0
0.00
23
3.95
Indier
1
16.67
4
66.67
1
16.67
0
0.00
0
0.00
6
1.03
Alle deelnemers
271
46.56
278
47.77
29
4.98
4
0.69
0
0.00
582
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.