Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou openbare redenaarsvermoë beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
38
10.50
177
48.90
135
37.29
10
2.76
2
0.55
362
62.20
Manlik
22
10.14
97
44.70
91
41.94
6
2.76
1
0.46
217
37.29
Alle deelnemers
60
10.31
276
47.42
226
38.83
16
2.75
4
0.69
582
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.