Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoe sal jy nou jou begrip vir die probleme wat jou gemeenskap in die gesig staar beskryf in vergelyking met die tyd toe jy as 'n student aan hierdie Universiteit begin het?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. Baie beter
  2. Beter
  3. Geen verandering nie
  4. Swakker
  5. Baie swakker

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
102
28.18
178
49.17
78
21.55
3
0.83
1
0.28
362
62.20
Manlik
42
19.35
108
49.77
65
29.95
2
0.92
0
0.00
217
37.29
Alle deelnemers
144
24.74
287
49.31
145
24.91
5
0.86
1
0.17
582
100.00

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.