Indrukke van 2007 Studente van die OMEGA Gradueringsvraelys - In Hul Eie Woorde

"Ek dink dit is nogal heel van pas, is baie volledig.."

Dit was definitief te lank en vrae kon maklik gekonsolideer word om die lys te verkort. Van die vrae is verskriklik herhalend en irriterend.

Daar is hopeloos te veel rasse vrae. Kom oor dit... apartheid is verby...en daar was nou genoeg regstellende aksie. Dis nou elkeen vir homself - uitsluitlik op meriete

"Ek voel dat dit 'n positiewe bydrae kan lewer vir toekomstige studente. Van die vrae was egter volgens my nie van toepassing nie, maar ek is seker daar is 'n rede voor"

insigwekkend

Dit is was baie interessante vrae en het my 'n bietjie laat dink oor die goeie tye op Stellenbosch.

"Ek dink dit is goed om mense se opinies te kry. Dit moet net reg geadministreer word, en daar moet wel 'n verskil gemaak word aan sake wat die meeste mense pla"

Wat van nagraadse studie vrae?

Redelik sinvol en omvangryk.

baie volledig

"Ek voel die belangrikste kwessies is gedek en die vrae was baie relevant op studente. 'n Vraelys moet nie heeltyd op een onderwerp fokus, so dit is goed daar verspreiding van vrae was."

baie lank

"Goeie vraelys, maar net verskriklik lank. Mens het nie altyd tyd om sulke lang vraelyste te voltooi nie."

sou meer wou vrae wou beantwoord oor hoe ek voel oor die nuwe brek week instelling

Dit handel oor belangrike sake en is van toepassing op die lewe van 'n student.

dit toets die student se begrip van sy alledaagse lewe. dit moet meer gedoen word. daar word baie op tyd gekonsentreer wat goed is.

Hmm nie te bad!

Goeie vanpaste vrae

"Bietjie lank, maar ek glo die informasie kan wan waarde wees."

"Vrae is baie van pas,maar net bietjies te veel"

"baie lank, maar tog interessant."

Dit is `n lys van vrae

Dit bring die studie jare weer in retrospeksie en dit is 'n goeie ding. Jy meet jou eie vordering.

Daar is vra wat nie van toepassing is op my tyd wat ek spandeer het by US nie.

Neem hopeloos te lank en vrae wil voorkom asof dit min of meer herhaal word.

"dit het my meer bewus gemaak van alles wat ek eintlik op universiteit geleer het, en hoe ek ontwikkel het in die laaste 4 jaar. "

Die vraelys is baie dubbel sinnig. Dit is moeilik om presies te sˆ wat my ervaring was met die multiple choice knoppies. Daar behoort meer plek te wees om te skryf en te sˆ wat jou ondervinding was. Ek kan nie glo dat julle veel van waarde kan aflei van die vraelys nie.

Het dit positief en aktueel ervaar

Waardevolle data om te he. Relevante vrae wat studiejare op US mooi opsom.

Van die vrae is bietjie random!

So 'n bietjie lank.

Geen opinie

Ek hou nie van vrae oor ras nie. Hoe kan die verlede vergeet word as daar steeds enigsins oor ras gepraat word.

"Dus te lank en verveelig,baie min studente sal dit invul."

Te lank. Opsies te min.

Die vraelys toets redelik goed die welstand van studente wat nie aldag aangespreek word nie. Daar kan moontlik plek gelaat word vir studente om op sekere antwoorde verder uit te brei.

Dis lank

"Noodsaaklik, raak aan wye verskeidenheid onderwerpe."

op gronde van die vrae en antwoorde moet aksie geneem word

verskillende areas word gedek.

Daar is sommige plekke waar n 'nie van toepassing' keuse handig kon wees maar andersins het ek die vrae as deeglik en sinvol ondervind.

Nogal lank

Baie lank!!!

"Vraag 146 - Die doodstraf is reeds afgeskaf. Orientering: ""Doop"" - 'n gulde geleentheid om meer antwoorde daaroor vir Studentesake te versamel."

"dit is baie lank, maar realistiese vrae"

Biedjie lang vraelys:-)

Baie insiggewend

Dis goed om so opname te maak.

Baie goed - laat mens dink aan alles wat jy die afgelope jaar gedoen het. Selfrefleksie!!

te lank

Baie van die vrae word herhaal.

"Dit is 'n goeie vrae lys, maar daar is geen plek om die ontevredenheid teenoor lektors en die stelsel uit te spreek nie."

dit vat te veel tyd

"I enjoyed the questionnaire. Obviously its a little vague and some answers could be more than one answer, but to get a rough idea of students and life at Stellenbosch University its great!!"

wide ranging and enough options to choose from

Very relevant and effective but a bit too long

Could possible contain less questions and more answer choices for some of the options. Overall probably quite effective to build up research data. I hope my answers help you.

Very detailed..but relevant

Average

Good idea

"I think it is relevant, but how do you use this information where we can see the outcome of the results?"

"It is quite thorough, although it might be worthwhile to also ask how you believe that others perceive you. And maybe more emphasis on the individual's views on society - but that depends on the point of the survey..."

"Some what lengthy with too few questiomns relating directly to the university. ie - life on campus and koshuis after all, those are the places a student spends the majority of their time."

"I think it is very broad, and only hope that the political questions indicate my feelings from the majority of people"

covers wide variety of things

"not bad, but some of the questions could allow space for further explanation as to why you chose that option eg the abortion question"

time consuming but relevant

very applicable

"te veel vrae oor persoonlike oortuigings, ek sien nie die nut daarvan vir so 'n vraelys nie "

Sien nie die nut nie.

"Goeie vrae, maar ek twyfel of dit enige iets werd gaan wees."

"Dit het al hoe moeiliker geraak om konsentrasie en realistiese refleksie te handhaaf weens die lengte en formaat, maar ek het 'n redelike poging aangewend."

Sommige vrae laat nie veel ruimte vir persoonlike menings nie.

Dit behandel nogals 'n bre‰ spektrum van studente kwessies. Dit is 'n goeie vraelys.

"Die lys is baie lank en kan met tye eentonig raak, dalk 'n korter meer omvattende lys?"

sommige vrae is te persoonlik en het niks met die univarsiteit uit te waai nie

"k het baie daarvan gehou, want dit help jou weer jou ideale formuleer"

Die probleme wat ek het met die universiteit word nie gedek nie. Brek week het my lewe hel gemaak en om dit eers in my 3de jaar in te stel is belaglik.

baie lank

baie lank

"dis bietjie lank! & baie goed herhaal, maar dis baie volledig!"

Daar is hopeloos te veel vrae! Baie van die vrae het nie toepaslike antwoorde nie.

Dis te lank

"Sommige van die ""in hoe 'n mate ek saamstem of verskil"" vrae is n.v.t. Sommige vrae is onduidelik gestel."

"Dit is baie van toepassing, vrae word gevra wat mens self nie gereeld oor dink of as belangrik beskou word nie."

"Interessante vrae. Nie te moeilik om te beantwoord nie, alhoewel ek nie altyd 'n opinie gehad het nie."

Baie lank!!

Dit is goed dat die instansies bewus is van studente se mening oor hul Stellenbosch... kan net goeie dinge vir die toekoms inhou!

"Vrae kon minder dubbelsinnig gestel geword het bv vraag oor vuurwapens. Stel eerder vraag so: Moed regering dit moeiliker/makliker maak om wettiglik vuurwapens te bekom. Die hele rassekwessie is al so holrug gery, maar ek besef dis nodig."

Goeie ding om te weet waarheen die gemiddelde Matie na sy studies hom of haarself bevind en hoe die persoon se lewe as 'n Matie was.

"Dit dek 'n wye klomp aspekte. Ek dink dit was goed om dit in te vul, vir my, asook die universiteit bekom waardevolle inligting hierdeur."

"Redelik lank,maar insigggewend."

"Goeie ervaring, verbruikers vriendelik!Die vrae tov vordering van 1stejr af is 'n ""boost"" - mens vergeet wat jy als moes oorkom. Mens groei op soveel vlakke en die vraelys dek meeste, maar daar is nog ruimte vir vrae oor verhoudinge - iets wat studies baie kan beinvloed. Dankie!"

"Dis 'n klein bietjie te lank, maar deeglik."

"baie vrae, ek dink nie baie mense gaan dit invul nie, van die vrae stem ek nie meer saam nie."

"Dit dek belangrike aspekte, maar is werklik lank vir finale jaar mediese studente wat nog wek en 'n naderende eksamen het"

goed

Dis heel interessant - dek alle opsigte van Stellenbosch

Dis hopeloos te lank.

Die vrae was redelik interessant - het my bitjie laat dink aan my bydrae en betrokkenheid gedurende my studiejare hier op Stellenbosch kampus!

goed

Van die vra in dubbelsinnig word daar in ag geneem dat rassisme ook teen Afrikaanse blankes bestaan? Veral ten op sigte van kanse en tradisie.

dit is bietjie lank en daar is vrae wat herhaal word.

why am i doing this?

"Daar moet meer opsies wees by die antwoorde. Dit wil sˆ, meer kategorie‰ sodat 'n mens se antwoord meer spesifiek en nouer is."

Dit sal gaaf wees om terugvoer te kry oor die resultate

"Dit kan korter gemaak word. As dit nie so lank neem om in te vul nie, sal dit vir baie studente makliker wees om dit in te vul"

geen

baie vaag

Dit is goed om 'n idee te kry wat meeste van die studente gaan doen en dit help jouself om te besef dat jy moet begin werk aan jou toekoms.

Volledig.

"Algehele goeie vraelys, ek kan egter nie die punt van sommige vrae insien nie"

Weet nie wat hulle met die inligting gaan maak nie?

Sommige vrae oor die godsdiens en spiritualiteit is te persoonlik.

"Baie relevant, maar is 'n bietjie lank van duur."

Sinvol. Dek 'n wyw spektrum van vrae

"questions in which options (i.e. 145-175)) were given, did not allow for moderate answers (i.e. that one simply agrees or disagrees)."

many of the questions I found to be double-barrel.

Its good but too much race orientated...to me in this day everyone gets along and i know very few people that dont get along with other races...so try to move away from that!

"It needs more detailed questions about the behaviours, teaching abilities, clarity, respect, kindness of lecturers!"

It raises some interesting questions. I would like to know what the information is used for.

Very Good

"I liked it. I hope the results give meaningful statistics. Some of the questions could have an additional answer of :""indifferent"" eg the opinons of gay marriage, military spending"

It is very good and a bit long but it will defintely help when for research purposes.

"a valuable questionnaire - from which the university can learn from, to make necessary changes"

Pretty well formulated to provide space for response on a variety of facets.

Should include more personal grievences eg. I have a problem that many lecturers in 3rd year level are young and inexperienced. No space is provided for such issues.

too repetitive/ too many dimensions/attributes for variables

Relevant

Asks too many political/government type questions. Otherwise good.

no comment

dont understand the reason for doing this. some of the questions dont make sense and rea quite personal considering this questionaire is not annoymous.

"Not sure that coming to Stellenbosch was a direct cause of my answers, but it did have some influence in who I am today."

"cover a wide range of aspects, and a lot of personal questions without being to evasive."

somtime there were more than one correct answers but i could only indicate one.

"I think it is thorough, I think my answers reflect the busy and time consuming nature of my course (too intense). Question 103 is awkward as how can I rate my spirutuality levels as compared with another. I understand the question but it does not sit well with me...(: Thank you for a time to reflect"

"Die vrae oor persoonlike oortuigings, alhoewel vir die nasieners van hulp, het nie genoeg moontlikhede gehad nie (die 4 is nie genoeg om die spektrum van oortuigings weer te gee nie)."

die vraelys is regtig baie lank. die pryse is wel 'n aansporing om dit te voltooi. vrae 145 tot 148 lees soms baie bevooroordeeld. die herhaling van sekere sinsnedes raak irriterend.

"goed, omvattend wat betref ervaring van studentelewe."

Sinvol en redelik

Billik maar hoe gaan dit gebruik word om aanpassings te maak?

"Was tydsaam, maar die uitslae sal baie interessant wees!"

Volgens my redelik omvattende vraelys wat die meeste gebiede dek.

"'n Groot aantal van die vrae is sterk ""gelaai"". Dit wil sˆ dat maak nie saak watter een van die opsies gekies word nie, dit kan enigiets bevestig/verkeerd bewys wat die verwerkers wil hˆ. As iemand byvoorbeeld antwoord ""nie belangrik nie"" op 'n vraag soos ""Hoe belangrik ag jy die verdere ontwikkeling van rasseharmonie in SA?"" kan daar aangeneem word dat: 1. Die persoon 'n rassis is, 2. Die persoon dink daar is reeds harmonie, of 3. Die persoon dink nie daar BESTAAN eers iets soos verskillende rasse nie. Hoe kan daar enige sinvolle gevolgtrekkings uit sulke onnoukeurige data gemaak word? Die tegnieke is baie swak en die inligting sal maar weereens net na die pype van diegene wat in beheer is, dans. Julle kry net die legitimiteit deur te sˆ ""Ja maar ons kry hierdie inligting van die studente af!"" Ten minste 40% van hierdie vrae is totaal waardeloos, as gevolg van die swak tegniek wat gebruik is om die vrae (waarskynlik doelbewus) so op te stel dat die data dubbelsinnig sal wees."

"Langdradig, nie altyd seker of alle vrae werklik van toepassing was op die mate van dienslewering van die US nie."

"Ek dink dit is 'n baie goeie maier om studente se loopbaam voorgraads te evalueer, dit is net bietjie te lank. (maw te veel vrae)"

"Goeie vraelys, relevante vrae. Ontwikkelingsdienste kan dalk hul dienste meer openbaar maak of 'n idee gee van die tipe ondersteuning."

Interessante en relevante vrae. Hoop dit is van hulp om die lewens van studente en die verstaan van hul denkpatrone te bevorder

"Ontsettend baie weerspeelende vrae, maar ek kan die punt insien waarnatoe dit lei"

Kan nie juis sien hoe my gevoel oor die politiek in die land die universiteit gaan help om 'n beter instansie te word nie. Die helfte van die vrae voel soos tydmors.

"Ek dink dit is 'n deeglike vraelys wat waarskynlik daarin daarin sal slaag om beter insig in die lewens van finale jaar studente te verkry. Ek besef dat meeste van die vrae geslote vrae is sodat dit minder tydrowend is om na te sien, maar dit is nogtans vir my sleg as ek 'n spesifieke antwoord kies en nie kan verduidelik hoekom ek dit kies nie!"

dus baie lank

Ek dink dat dit 'n baie volledige vraelys is wat alle aspekte van studente en persoonlike lewe in ag geneem het.

Thanks it was user friendly!

Dis lank

net bietjie lank

"Vraag 117 is dubbelsinnig. Iemand wat sy/haar ""godsdienstige oortuigings"" omvergewerp het kan daaraan dink as 'n verbetering, al sal 'n ander persoon dieselfde situasie sien as 'n verswakking omdat genoemde ""godsdienstige oortuiging"" gekwyn het. "

"Dis ongelooflik lank, maar vra relevante vrae. Die feit dat jy dit net kan afmerk, maak dit makliker."

te veel vrae

goed

dit was goed...daar is net tikfoute.

party vrae is leidend na 'n spesifieke antwoord

daar is nie 'n wyd genoeg keuse van antwoorde nie.

Wat ek dink van die vraelys gaan afhang van wat daarmee gedoen word. Ek voel dis belangrik om vraelyste soos die in te vul aangesien dit die universiteit 'n aanduiding sal gee t.o.v wat fout is en uiteindlik sal lei tot die verbetering van die instansie. Indien niks met die vraelys gedoen word nie en dit net vir interreantheids omhalwe is sal dit my irriteer dat ek my tyd daarop gemors het.

Dit is baie relevant op enige student se lewe en spreek alle terreine aan. Laat mens weer dink aan hoe veel jy ontwikkel het in die afgelope paar jaar.

thorough!

"Kan nie sien hoe dit enige iemand gaan help nie. Baie lank. Maar as dit gaan help, doen ek dit graag. Goeie breuk om n reeds vol skedule"

Die vraelys is baie sinvol en vra vrae van toepassing. Baie goed.

Goeie wyse waarop ons as studente aan US terugvoering kan gee van alles wat aan ons gebied word op enige vlak. Dui alle geleenthede aan.

relevant questions

Goed

"Aangenaam, maklik om in te vul. Laat mens dink oor hoe baie mens verander in 3 jaar..."

baie volledig

Dit is baie lank. Meer opsies moet op sekere plekke gegee word.

Ek dink dit is 'n baie goeie vraelys wat relevant is. Daar kan ook spasie gelos word vir verdere verduidelikings waar van toepassing. Vrae oor die gehalte van onderrig kan verder uitgebrie word deur te vra waaroor ek nie te vrede is nie (en hoekom) en waaroor ek wel is.

Goeie idee Baie potensiaal

Sjoe dit is baie vrae.

Vraelys bietjie lank en ek voel hul moet meer konsentreer op vrae oor die universiteit.

Dit is aansienlik lank.

Die vraelys het my laat agterkom dat die jaar op sy einde is en dat ek so gou as moontlik moet besluit oor wat ek volgende jaar met myself gaan doen...

"ongelooflik baie vrae, verder goed"

Dit was baie lank. Om meer studente te kry om nie net in die helfte op te hou nie moet dit dalk net korter gemaak word.

Ek is bly ek het dit ingevul. Dit het my bietjie laat dink oor dinge... Baie goed saamgestel.

Dit is goed uit een gesit en dek alles wat belangrik is vir studente wat hier studeer.

"Dit is baie lank, maar ek kom agter daar is iets van alles, van emosioneel tot akademie"

Dit is van toepassing op studente vandag. Sou graag wou gehad het hul moes vra of jy in koshuis gewoon het of nie en vir hou lank jy dalk privaat gebly het etc.

Baie baie belangrik Goeie vrae

weet nie wat die doel is nie?

"Dis nogals lank, maar dit het my gehelp om my jaar te analiseer en bietjie na te dink oor wat vir my belangrik is."

"Dit is aanvaarbaar. Van die vrae voel asof dit nie van toepassing is nie, maar ek aanvaar dat dit nodig is om 'n persepsie van kandidate te verkry."

Dis te lank. Ek het amper nie klaar gemaak en ek verstaan nie sommige vrae se relevantheid nie.

breedvoerig

|Dis te lank

Daar is te min opsies om van te kies. Hier en daar kort daar 'n opsie tussenin.

"Vraag 150 is nie duidelik genoeg gestel nie. Rassediskriminasie wat nie-blanke persone betref, dink ek nie is meer ?n probleem nie, maar daar word wel (volgens my) te veel gediskrimineer teen blankes. Die vraelys behoort ook ?n vraelys vir persiinlike inligting in te sluit, anders sal daar teenstrydigheid ontstaan met die data-analise."

Goed

Volledig en dek bree areas

Goed geformuleerde en deeglike vraelys wat oor meeste aspekte van universiteitslewe ondervra. Ek dink dit sou van toepassing wees om betrokkenheid by kampusse weg van hoofkampus ook te bespreek.

"Glad nie sleg nie. Ek hou nie van persoonlikheidspeilings nie, en let dus gewoonlik op na die inhoud daarvan. Hierdie was verfrissend en ek het nie gevoel of ek in 'n blik gedruk word nie. Dankie!"

"dit kan help met die verbetering van die universiteit, maar daar moet meer vrae wees wat gebaseer is op al jou jare op stellenbosch"

nogal lank. vat baie tyd.

Goed uiteengesit en duidelik. So bietjie lank :-)

Herhalende vrae en het geen effek op my lewe nie.

"Die kort vrae is goed, en redelik."

VERY LONG!

I think it addresses key issues to our student career and I trust that it will be effective.

It's okay some of the questions are a bit pointless as they overlap with other questions and its abit long.

too many questions

"1. Some of us dont have a full course left in our ""last"" year at University, so this Queationnaire where not very applicable. 2. Racial discrimination? That also means that white men are discriminated against, right? 3. I think the ""overall"" questions was a bit difficult to answer, because lecs from Biochem made my life here hell, but those from Physiology made it worth while. 4. Lastly, this Questionnaire is a bit long for the SAME info over and over"

Should have asked us about language . I still find the afrikaans makes life very difficult and prevents me from achieving the marks i am capable of getting. I basically self study everything as I am unable to understand the lectures and so go to class to get key words to assist in my self study.

"1. The 'compared to when you first came to stellenbosch' questions are unclear: are you seeking to gauge natural development, or the university's contribution? __________2. There are few questions that could give you an idea of course quality. For instance, I have been unfortunate enough to have interacted with the computer science department. They took my money, wasted my time, and subjected me to a lot of mind numbing drivel and busy work, and this as part of a package deal. Only one of those 4 modules had a feedback form. How does the university plan to control the quality of its services without soliciting feedback on these issues?"

Too long

-

extremely long

Thought it was good. Asked relevant questions.

Vrey very long.

It is very long

Its very long. some of the questions are irreleant.

Very valid to reflect on the progress one has made since they started.

it's fine

too long!!!!

"the questionnaire seems to assume that the university of stellenbosch is a force of change. many of my answers for questions 106-133 are ""no change"", but that doesn't mean my opinion of the matter doesn't lie to one side or the other... it just means that the university life did nothing to change it."

The death penalty has been abolished!

very good and thought provoking

It is a very well set out questionnaire. It is just a bit long.

It explained and clearly described my feelings over the past few years. It was good that it made me reflect on all of the hapenings of the past 4 years. Made me a bit sad as I had almost forgotten most of the memories already.

Too long

I thought the questions were relevant and covered a very large area.

"dit is 'n bietjie vaag, daar moes meer geleenthied gewees het vir ons om antwoorde te motiveer."

Daar is bietjie baie vrae.

Lank!

Baie breed en divers.

"Die vraelys vra baie relevante vrae. Die spelling en gramatika in die vraelys moet dalk nagegaan word(sien bv. vraag 183). Voorsiening van meer keuses by sommige vrae is dalk nodig, bv. daar is 'n groot verskil tussen ""redelik belangrik"" en ""nie belangrik nie"". Doen asseblief verdere navorsing oor die kursusse wat beskikbaar is by stellenbosch, daar is heelwat kursusse nagelaat wat dan onder ""ander"" moet val."

Dit is sinvol en in diepte met `n wye verskeidenheid va vrae wat meeste indien nie alle aspekte van studente lewe dek nie.

"Goed gestruktureer, net te lank"

"Die antwoord keuses is van so 'n aard dat verwarring kan onstaan as die resultate geneem word. B.v. ""geen verandering"" kan as negatief ervaar word, maar as die persoon reeds ver gevorder in daardie gebied was, is ""geen verandering"" nie 'n probleem nie."

Daar was 'n paar tikfoute wat die professionaliteit van die vraelys verlaag het.

Goed saamgestel

"Dit dek 'n wye spektrum en fokus nie net op die akademie nie, maar ook oor hoe ons gegroei het deur die jare en wat ons sienings van sekere aspekte is. Dis goed om te kyk hoe dit met ""peers"" vergelyk wat nie kom swot het nie."

van toepassing.

Dit is 'n goeie opname wat politieke en rasse kwessies sowel as studente aangeleenthede aanspreek.

Dis 'n goeie algemene vraelys. Dit dek meeste van die dinge oor die universiteit.

Dit is redelik en toepaslik vir studente

Goed

Die vraelys is verstaanbaar en dek genoegsame tereine. My tevredenheid ten opsigte van die Universiteit is van so 'n aard dat ek dikwels sˆ ek wil net klaarmaak met my studies. Tog voel ek heel tevrede met die dienste wat ek sover ontvang het. Die vraelys het my ook in staat gestel om myself sekere vrae te vra en om verder te dink as die blote hede.

"Vat 'n bietjie lank, maar verder lyk dit heel sinvol. Opsies is goed uitgewerk."

Universiteit is akademies - dit is nie nodig vir die universiteit om betrokke te raak in ons persoonlike lewens nie

"Dis verskriklik lank, maar dit dek ten minste alles."

"Dit dek 'n wye area. Dit blyk baie volledig te wees. Dalk net 'n bietjie lank om alles op een slag te doen. Dit kan dalk in 2/3 kleiner vraelyste opgedeel word, sodat dit nie so baie tyd in beslag neem op 'n keer nie."

"Baie,baie te lank,ek het regtig nie eintlik tyd om so lank met 'n vraelys te spandeer nie en ek voel daar moes vooraf genoem is hoeveel vrae daar is"

Relevante vrae word gevra in verskeie areas waarin die individu hom bevind.

Kan sien dat daar baie informasie hieruit verkry kan word wat potensieel nuttig gebruik kna word

Dit neem te lang tyd want sommige vrae word herhaal. Ek weet ook nie wat die doel van hierdie persoonlike vrae is nie.

langdradig. Dis te wye vrae. Moety meer spesifiek wees en gerig op verskillende rigitngs wees.

Dit is baie sinvol en laat mens nogal regtig nadink oor sekere aspekte van jou studies en lewe.

"baie lang,maar i nteresant"

bietjie te persoonlik

N/A

Goeie opsies word by vrae gebied.

Is goeie manier om te kyk hoe tevrede studente is.

"Ek dink daar was baie vrae van toepassing, en ek hoop dit help in die verbetering van dienste by die universitiet."

Dink dis relevant om te sien hoe 'n mens kan verbeter op die onderrig wat studente op universiteit ontvang en hoe dit hul lewens verryk in die toekoms en hul loopbane

Volledig

"Redelik, alhoewel 'n bietjie lank, maar redelik.Daar is geen fout"

Geen.

"Dit is goed, want dit laat 'n mens nadink oor die afgelope 4 jaar. "

Sommige van die vrae is bietjie te persoonlik

Dit is vreeslik repeterend.

Long. Certain parts irrelevant.

well set out. question 158 is a bit strange. not many people know how much the military spend anyway.

"Interesting, but i think the options given for replying are a bit limited and unrealistic."

Is relevant if something is going to be done about the answers.

"Good effort. I am so greatfull to be here, but I cannot deny the apathy, and self esteem breakdown that comes with interacting with afrikaans people. Everyone seems to have identity issues, but by far, the biggest issue is the lecturers and how they relate to students. Its not fair to make non-afrikaaners feel like they are a nuisance, an intrusion to an otherwise smooth system. Even the established academics are too busy with their endeavours to share special skills with us because of the huge power distance between lecturers and students that is embedded in the culture at this university. I will always respect the staff at admin. They are so efficient, helpfull, and rarely discriminate or show boredom in their interaction with us. Thankyou. They are the reason why I will always be greatful to stellenbosch.This is a wonderful institution. In a sense, its not difficult to understand why some would not like to share it with black people or other races. But it is about time some people woke up to a reality. Rape and crime, anger and uncontrollable behaviors are rife and alive in our town already. and colour has very little to do with it. Stellenbosch can only go so far as an island. It is in a unique position to lead tertiary institutions, and indeed affect this country towards positive and sustainable changes."

it is well-balanced and clear

very worthwhile.

Thorough. No mention of language issues however - this has had a serious (negative) effect on my studies for the last 5 years

"Good, it covers everything."

The questionnare could be answered differently for 1 student's experience of varsity on Stellenbosch campus(2yrs) and the same student's experience on Tygerberg Campus (2yrs). It can be difficult to reconcile the 2 and answer 1 questionnaire.

"very good idea,a way of helping student if seen changes since came to varsity also will help varsity to know how they can help other student in developing them self."

Very long!

very interesting and important for researchers to gain insight into the views and opinions of 'older students'.

very long!

makes one think of what u hAVE DONE AND GOING TO DO

Too extensive a questionnaire to fill in at the last.

Good

Don't think the questions on abortion and death sentence should have been in the questionnaire.

None

extremely time consuming

somewhat repetative

"It's good. Just where they ask about the importance of raising a family. they fail to ask 'what' family. because i'm not planning on raising kids, i plan on raising animals! my only passion is animals and the environment. my husband must not marry me if he wants kids =)"

"I think it is a very good questionnaire, i judt don't know what it will be used for..."

it is time consuming

fine

"Some questions regarding ""studying"" are not applicable to art students. "

"valid questions were asked, however more options should have been given for individuals to write comments after each section. For example after all the questions about the social life at the university students should be given a chance to elaborate on thier answers or bring uo other social issues that were not in the questionnaire "

Very good and indepth. Covers everything

it is good cause it allows students to give feedback of their stellenbosch

I liked the fact that the questionnaire asks questions relating to the personal and emotional well-being of the individual.

very well set up. covers just about every aspect.

straight forward and relevant

"time consuming,same questions asked differently"

"Very diverse questions and good overall coverage of a student's life (physical, spiritual, emotional etc.)"

"It is good in a sense that, the university will be able to get the information with regards to whether their rendering of services among students was good or not."

No opinion

"towards the end of our time here, you should want to know what it is that we really would have liked to change about the current structrues, or how things should be changed to make campus accommodating for all of us in our diversity."

Informative for you and makes the person who fills it out think. I also feel that the career office should be drawn to the students attention as I did not know it existed.

"""Dikwels, soms, geensins"" is nie genoeg keuses nie. Dit is baie lank."

Baie deeglik saamgestel

Baie goed gedetaileerde vraelys

"Daar is baie vrae wat ek dink nie nodig is nie, maar daar is seker 'n rede. Maar dit maak nie vir my sin nie."

Dit is baie volledig

Dis lank

Daar is 'n paar onnodige vrae en ek dink dit sal moeilik wees om te analiseer a.g.v. die baie neutrale opsies van antwoorde in die vrae.

"Sinvol, maar baie lank."

"Die vrae was interessant. Dit het my laat reflekteer op my tyd op Stellenbosch en ek het gevind dat dit GOED was. Ek het geleer, gegroei en ek voel dat ek reg is op die ""Grootmens"" wereld aan te pak. Hoop die inligting help julle om in jul doel te slaag!"

Dit is definitief 'n vraelys wat vrae dek wat ons nog nie vantevore gevra is nie.

Bly die vrae is holisties. Hoeronderwys gaan immers nie net oor die akademie nie.

"Dit kan goeie informasie aan die sentrum verskaf, maar dit is net te lank!!!"

Baie goed. Raak werklik baie kardinale punte aan.

Baie lank!

Baie veelsydig en keurig opgestel. Dek alle aspekte

"Die vraelys dek meeste gedagtes van my studentwees, maar by sekere vrae sou ek ekstra kommentaar wou byvoeg. "

Is okay.

Nodig om mense se se reaksies en uitkyke te bevestig

No comment

Dit is te lank.

"Dink dis nodig om uit te vind wat die stand van sake op kampus is, baei wanpersepsies bestaan en behoeftes in sekere gebiede onbevredig terwyl hulpbronne in ander gebiede nie genoeg bemark word sodat daarvan gebruik maak word nie."

alles is redelik van toepassing

"Die frase ""vergelyk jouself met die gemiddelde persoon in jou ouderdomsgroep"" is heeltemal ongedifinieerd. 'n Mens weet nie wat presies hiermee bedoel word nie en dit daarom is 'n mens nie seker presies waar om jouself te plaas t.o.v. hierdie ""gemiddelde persoon"" nie. As dit egter die idee is om tot so 'n mate die student se subjektiewe mening te verkry, slaag dit. "

Lank

"Bietjie lank, mens moet reageer op beperkte tyd en koter, kragtige vrae vrae. Nie langer as 20 min."

Ek dink dit was 'n goeie vraelys om jou as 'n persoon op te som.

"Goed, maar net te lank"

By tye te geslote opsies vir vrae wat nvt is op my nie. Dit is goed om 'n opname van hierdie aard he.

Dit laat 'n mens dink oor die afgelope jare as student en ook oor jou toekoms.

Daar was vrae waarop die keuses nie ten volle my opinie weerspieel nie. bv. Politikuste se persoonlike lewens moet slegs publiek wees as dit hul diensplig ondermyn.

Dink vraelys behoort tweede/meer keuses te gee by beroepkeuse.

bietjie lank

Redelik

Die vrae lys was 'n bietjie lank en van die vrae kon gekombineerd voorgekom het.

Dit kan dalk in onder afdelings gedoen word. Die blerrie ding raak net te lank!

Geen Kommentaar

geen kommentaar

PArty vrae het te min verskydenheid opsisies gehaad maar verder redelik goed.

Dis hoopenloos te lank

Volledig

"Thorough, touches on all aspects of vasrity life."

i hope it will serve the people at this institution

"good, but why the questions about abortion and political issues? Where are the questions about how exams and test times are set up? Where are the questions about those students who are PSOs, and how they fit in and how they get to campus?"

You should have a question for: Is your department useless? My answer would be yes (Ondernemings Bestuur).

It is relevant and lets one think for a minute about oneself and his/her time spent in Stellenbosch and a bit about future plans

Too Long

very unimportant questions

"It brings back memories from first year and you can see what you have achieved, your development during the past years here at Stellenbosch University."

Interesting

great Idea

Very thorough

"It was relative, and asked the questions that matter"

"I think it is a valuable tool for the University to assess strengths and shortcomings. However, many questions are vague/ambiguous, and the answer options limiting. Yet the attempt is appreciated."

its relevant but some questions are a bit vague. and its very long. but overall rhe questions are quite interesting as it really gets u thinking.

long

Interesting

Long

too long

It can work but what is the Average human being?

"Made sense to me, hope it is put to good use."

It is a good tool for the University to know what it needs to do in the future to improve on the feedback. It must be shorter to attract participation from students.

It was a very thorough questinarre. It was a bit longer than I expected though.

I don't think the questionnaire takes account of being a person of faith without being spiritual.

Question 130 is a circular question. Questions about religious sentiment/spirituality do not account for those who do not subscribe to religious belief at all.

"it is relevant, only of the relevant people will actually use the answers provided to improve upon the university structures"

It is way too long.

Reasonably thorough and relevant

"My reaksie is altyd om te wonder wat die regte doel van hierdie census is... Vra oor politiek, geloof en aborsie is bevraagwaardig..."

relevant

BAIE VAN DIE VRAE IS REGTIG IRRELEVANT TOT WAT DIE VRAELYS VOORGEE OM TE WEES. EK DINK DIS BELANGRIK OM DIE INLIGTING IN TE VORDER MAAR DIS 'n BIETJIE LANK.

Lank.

"Dis 'n bietjie lank, en party vrae is buite konteks. "

"Party van die vrae is te eng gestel. 'n ""Ja"" of ""Nee"" antwoord is te simplisties om sommige van die vrae voldoende te beantwoord. Miskien is meer ruimte vir die weergee van opinies wenslik."

Dit is n goeie manier om die universiteit met al sy dienste te evalueer

"kan dalk statestieke weergee wat sommige mense sal laat skrik"" ;-)"

Dis ok

Die vrae behandel meeste van die aspekte wat gedurende 'n finalejaar se akademiese en persoonlike lewe van belang is

Dit is uiters lank om in te vul. Van die vrae was nie relevant vir my nie en het redelik tyd in beslag geneem.

"dit is gepas en goed opgestel, dak net 'n bietjie lank"

"stel alle kante, is dus n goeie indruk wat met die voltooing gekry word."

"Oor die algemeen is dit goed van toepassing, maar die vrae 145 tot 158 is volgens my onvanpas en ek sien nie die relevansie in die konteks nie. "

Moet spasie laat indien 'n motivering vir die keuse van 'n spesiefieke opsie gemeld wil word.

Dit is lank en vervelig

"Redelike vrae, net bietjie lank."

Is nie seker wat die doel van die vralys is nie...

Goeie samestelling. Langdradig.

Die vraelys is bietjie te lank.

Dit is baie deeglik uitgedink.

"Ek het nie altyd menings oor al die vrae wat ek moet antwoord nie, maar dis dalk 'n goeie begin punt om juis menings oor daardie vrae te kry... "

Te veel vrae.

Te veel vrae

bietjie tydrowend - te veel vra wat byna dieselfde is

Net te lank!

"Voldoende - nie heeltemal seker wat die doelwitte daarvan is nie. As ek dit geweet het, sou ek dalk n beter opinie kon vorm"

"Eerlikwaar, vind ek dat van die vrae net simpel is. En ek voel dat die vraelys gans en al te lank is!"

"Dis baie lank, sommige vrae is herhalend."

Dit spreek belangrike aspekte aan!!Goed!

Hoop dit word implimenteer

"Vrae lys is te lank. Die opsies is nie altyd voldoende nie, die sprong van ""reedelik belangrik"" na ""Glad nie belangrik"" is effens te groot."

"Redelik lank, maar tog goed om mens te laat dink."

"Goeie vraelys, gee tyd vir self-refleksie en perspektief."

" goeie en insiggewende vrae, net ongelukkig te tydrowend, en te lank, weet nie hoeveel studente dit gaan invul nie. "

Dit is goed

Die vraelys is te lank en daar is vrae wat glad nie van toepassing op my is nie.

Sommige vrae irrelavant

Ek dink dit is n baie volledige vraelys wat 'n student en sy ervaring op Stellenbos toets. Ek dink die totale resultaat wat verkry word vanaf alle studente kan baie relevante inlogting gee.

Dit is 'n baie volledige uitbeelding van hoe kampuslewe ervaar word al neem mens nie altyd aan alles deel nie. Net bietjie lank.

"Oor party van die vrae het ek regtig nie 'n menig nie (bv. of die regering se militˆre begrotingverhoog moet word), so ek dink daar moet ook 'n neutrale opsie wees"

sinvol en baie persoonlik

"Sekere ervaringe sal meer van toepassing wees op studente in koshuise. Daar moet dus 'n geleentheid wees om aan te dui of die respondent in 'n koshuis/PSO is, aangesien dit baie van die antwoorde beinvloed. "

Interessant!

Daar is herhalende vrae.

Ek dink dis baie vrae wat herhaal en baie goed is nie belangrik op universiteit nie!

Baie van die vrae is nie werklik van toepassing op finale jaar mediese studente nie.

dis lank!

'n Baie goeie oorsig van my studiejare op Stellenbosch!

Die vraelys leer jou baie oor jouself deur te gaan nadink in 'n tyd wat daar nie altyd baie tyd vir sulke goed is nie

Baie lank. Kan dalk die vraelys in onderafdelings opdeel wat minder tyd op 'n keer in beslag sal neem.

"Baie volledig, so opname is noodsaaklik!"

te lank

ek dink die lys het defnitief 'n skuil-agenda

dis baie lank...ek het bietjie belangstelling verloor halfpad deur...

die vrae is relatief

Interessant

very down to the point

This Questionaire is too long and fails to ask whether questions are applicable appropriately

Great

Very Good

Covered many aspects of a students life

It is a useful means to find out what students' perceptions of student life...

its good as it covers all aspects of life!

--

"As far as a questionairre goes it is very extensive, hopefully usefull to those who need it."

It is reflective if anything and raises issues I think are on the minds of everyone

"No comment, questions are relevent such that it needs a lot of time. "

Very long

The degrees of many of the answers were not exhaustive or mutually exculsive. Had to compromise on many of the answers because ther was no middle-ground. The questionnare also made certain assumptions that were not accurate; such as everyone at university lived in residences.

Too long!!

its very long

relevent

"Some of the questions were not applicable to my course... And I think that there is a big difference between the Stellenbosch campus as well as the Tygerberg campus. Eg. At the faculty of health sciences - classes are much smaller. Otherwise i feel that the quaestionairre covered all aspects. I actually first chose the university and then my course, as on visiting it I felt at ""home"". Living in JHB, it is very far from home but the encouragement and support from friends and lecturers has been outstanding. I would of been very disappointed not to come to this university as it has been the best 5 years of my life! And i can now go into the working world with skills and confidence i have developed through this university that I don't think any other university could offer!!! Sad to leave this place.."

Very thorough but too long to be able to concentrate throughout

It's a bit too long

Relevant

Satisfactory

COVERS VERY RELEVANT ISSUES

not enough options for some of the questions.

Very thorough