Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente aan jou intellektuele uitdagings gebied en jou intellektueel gestimuleer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 53 | 43.44 | 59 | 48.36 | 10 | 8.20 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 35 | 48.61 | 35 | 48.61 | 2 | 2.78 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 8 | 40.00 | 10 | 50.00 | 2 | 10.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 10 | 30.30 | 20 | 60.61 | 3 | 9.09 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 4 | 44.44 | 4 | 44.44 | 1 | 11.11 | 9 |
1.57 |
Teologie | 4 | 30.77 | 5 | 38.46 | 4 | 30.77 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 75 | 40.11 | 91 | 48.66 | 21 | 11.23 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 25 | 39.06 | 34 | 53.13 | 5 | 7.81 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 28 | 57.14 | 16 | 32.65 | 5 | 10.20 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 242 | 42.53 | 274 | 48.15 | 53 | 9.31 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.