Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jou dosente jou met respek behandel?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 89 | 72.95 | 31 | 25.41 | 2 | 1.64 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 53 | 73.61 | 17 | 23.61 | 2 | 2.78 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 13 | 65.00 | 7 | 35.00 | 0 | 0.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 20 | 60.61 | 10 | 30.30 | 3 | 9.09 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 5 | 55.56 | 4 | 44.44 | 0 | 0.00 | 9 |
1.57 |
Teologie | 8 | 61.54 | 3 | 23.08 | 2 | 15.38 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 136 | 72.73 | 46 | 24.60 | 5 | 2.67 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 47 | 73.44 | 15 | 23.44 | 2 | 3.13 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 33 | 67.35 | 13 | 26.53 | 3 | 6.12 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 404 | 71.00 | 146 | 25.66 | 19 | 3.34 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.