Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe suksesvol was jy sedert die begin van jou studies aan hierdie Universiteit om naby vriendskappe met ander studente te sluit?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Baie suksesvol
- Redelik suksesvol
- Onsuksesvol
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 77 | 63.11 | 38 | 31.15 | 7 | 5.74 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 47 | 66.20 | 22 | 30.99 | 2 | 2.82 | 71 |
12.41 |
Opvoedkunde | 13 | 65.00 | 6 | 30.00 | 1 | 5.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 18 | 54.55 | 13 | 39.39 | 2 | 6.06 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 3 | 33.33 | 6 | 66.67 | 0 | 0.00 | 9 |
1.57 |
Teologie | 8 | 61.54 | 5 | 38.46 | 0 | 0.00 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 114 | 61.29 | 69 | 37.10 | 3 | 1.61 | 186 |
32.52 |
Ingenieurswese | 42 | 65.63 | 22 | 34.38 | 0 | 0.00 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 39 | 81.25 | 8 | 16.67 | 1 | 2.08 | 48 |
8.39 |
Alle deelnemers | 361 | 63.78 | 189 | 33.39 | 16 | 2.83 | 566 |
98.95 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.