Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het gesinsverantwoordelikhede / -verpligtinge jou verhoed om te studeer tydens jou studiejare?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 4.92 | 40 | 32.79 | 76 | 62.30 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 5 | 6.94 | 17 | 23.61 | 50 | 69.44 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 2 | 10.00 | 5 | 25.00 | 13 | 65.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 4 | 12.12 | 12 | 36.36 | 17 | 51.52 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 5 | 55.56 | 4 | 44.44 | 9 |
1.57 |
Teologie | 0 | 0.00 | 7 | 53.85 | 6 | 46.15 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 14 | 7.49 | 43 | 22.99 | 130 | 69.52 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 3 | 4.69 | 14 | 21.88 | 47 | 73.44 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 4 | 8.16 | 21 | 42.86 | 24 | 48.98 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 38 | 6.68 | 164 | 28.82 | 367 | 64.50 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.