Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar klas as gevolg van jou werk (werk om geld te verdien) gemis?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 4.92 | 12 | 9.84 | 104 | 85.25 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 3 | 4.17 | 9 | 12.50 | 60 | 83.33 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 1 | 5.00 | 2 | 10.00 | 17 | 85.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 9.09 | 4 | 12.12 | 26 | 78.79 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 1 | 11.11 | 2 | 22.22 | 6 | 66.67 | 9 |
1.57 |
Teologie | 1 | 7.69 | 2 | 15.38 | 10 | 76.92 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 10 | 5.35 | 28 | 14.97 | 149 | 79.68 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 4 | 6.25 | 10 | 15.63 | 50 | 78.13 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 2 | 4.08 | 7 | 14.29 | 40 | 81.63 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 31 | 5.45 | 76 | 13.36 | 462 | 81.20 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.