Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar WebCT of ander elektroniese middele vir akademiese doeleindes ingespan?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 86 | 70.49 | 25 | 20.49 | 11 | 9.02 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 53 | 73.61 | 14 | 19.44 | 5 | 6.94 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 12 | 60.00 | 8 | 40.00 | 0 | 0.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 22 | 66.67 | 10 | 30.30 | 1 | 3.03 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 4 | 44.44 | 5 | 55.56 | 0 | 0.00 | 9 |
1.57 |
Teologie | 10 | 76.92 | 3 | 23.08 | 0 | 0.00 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 142 | 75.94 | 37 | 19.79 | 8 | 4.28 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 51 | 79.69 | 12 | 18.75 | 1 | 1.56 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 38 | 77.55 | 10 | 20.41 | 1 | 2.04 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 418 | 73.46 | 124 | 21.79 | 27 | 4.75 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.