Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende jou studiejare aan studenteverkiesings deelgeneem?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 41 | 33.61 | 45 | 36.89 | 36 | 29.51 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 25 | 34.72 | 31 | 43.06 | 16 | 22.22 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 9 | 45.00 | 7 | 35.00 | 4 | 20.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 13 | 39.39 | 10 | 30.30 | 10 | 30.30 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 3 | 33.33 | 5 | 55.56 | 1 | 11.11 | 9 |
1.57 |
Teologie | 5 | 38.46 | 5 | 38.46 | 3 | 23.08 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 61 | 32.62 | 72 | 38.50 | 54 | 28.88 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 19 | 29.69 | 25 | 39.06 | 20 | 31.25 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 17 | 34.69 | 17 | 34.69 | 15 | 30.61 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 193 | 33.92 | 217 | 38.14 | 159 | 27.94 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.