Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar in groepsverband studeer?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 19 | 15.57 | 51 | 41.80 | 52 | 42.62 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 12 | 16.67 | 27 | 37.50 | 33 | 45.83 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 2 | 10.00 | 9 | 45.00 | 9 | 45.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 7 | 21.21 | 15 | 45.45 | 11 | 33.33 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 3 | 33.33 | 3 | 33.33 | 3 | 33.33 | 9 |
1.57 |
Teologie | 3 | 23.08 | 6 | 46.15 | 4 | 30.77 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 25 | 13.37 | 76 | 40.64 | 86 | 45.99 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 10 | 15.63 | 27 | 42.19 | 27 | 42.19 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 6 | 12.24 | 18 | 36.73 | 25 | 51.02 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 87 | 15.29 | 232 | 40.77 | 250 | 43.94 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.