Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar buite klasverband die inhoud van jou modules met ander studente bespreek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 67 | 54.92 | 49 | 40.16 | 6 | 4.92 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 42 | 58.33 | 27 | 37.50 | 3 | 4.17 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 8 | 40.00 | 9 | 45.00 | 3 | 15.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 11 | 33.33 | 20 | 60.61 | 2 | 6.06 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 1 | 11.11 | 7 | 77.78 | 1 | 11.11 | 9 |
1.57 |
Teologie | 6 | 46.15 | 7 | 53.85 | 0 | 0.00 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 91 | 48.66 | 89 | 47.59 | 7 | 3.74 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 22 | 34.38 | 40 | 62.50 | 2 | 3.13 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 27 | 55.10 | 17 | 34.69 | 5 | 10.20 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 275 | 48.33 | 265 | 46.57 | 29 | 5.10 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.