Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar sigarette gerook en/of ander tabakprodukte gebruik?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 23 | 18.85 | 12 | 9.84 | 87 | 71.31 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 8 | 11.11 | 14 | 19.44 | 50 | 69.44 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 2 | 10.00 | 4 | 20.00 | 14 | 70.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 6 | 18.18 | 6 | 18.18 | 21 | 63.64 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 1 | 11.11 | 1 | 11.11 | 7 | 77.78 | 9 |
1.57 |
Teologie | 3 | 23.08 | 2 | 15.38 | 8 | 61.54 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 21 | 11.23 | 51 | 27.27 | 115 | 61.50 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 14 | 21.88 | 12 | 18.75 | 38 | 59.38 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 9 | 18.37 | 10 | 20.41 | 30 | 61.22 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 87 | 15.29 | 112 | 19.68 | 370 | 65.03 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.