Getal en persentasie response per opsie en per ras tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar alkoholiese drank gedrink?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels (byvoorbeeld, elke dag)
- Soms (byvoorbeeld, een keer per week)
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Studente uit die verskillende rasgroepe het soos volg reageer:
Ras |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Ras |
% van Totaal |
Wit | 38 | 7.97 | 362 | 75.89 | 77 | 16.14 | 477 |
83.39 |
Bruin | 7 | 9.59 | 52 | 71.23 | 14 | 19.18 | 73 |
12.76 |
Swart | 2 | 11.76 | 12 | 70.59 | 3 | 17.65 | 17 |
2.97 |
Indier | 0 | 0.00 | 2 | 100.00 | 0 | 0.00 | 2 |
0.35 |
Alle deelnemers | 47 | 8.26 | 428 | 75.22 | 94 | 16.52 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per ras
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.