Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar alkoholiese drank gedrink?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels (byvoorbeeld, elke dag)
- Soms (byvoorbeeld, een keer per week)
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 7 | 5.74 | 93 | 76.23 | 22 | 18.03 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 8 | 11.11 | 51 | 70.83 | 13 | 18.06 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 16 | 80.00 | 4 | 20.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 1 | 3.03 | 24 | 72.73 | 8 | 24.24 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 1 | 11.11 | 6 | 66.67 | 2 | 22.22 | 9 |
1.57 |
Teologie | 3 | 23.08 | 10 | 76.92 | 0 | 0.00 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 13 | 6.95 | 144 | 77.01 | 30 | 16.04 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 11 | 17.19 | 46 | 71.88 | 7 | 10.94 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 3 | 6.12 | 38 | 77.55 | 8 | 16.33 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 47 | 8.26 | 428 | 75.22 | 94 | 16.52 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.