Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar 'n kunsgallery en/of museum besoek?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 6 | 4.92 | 49 | 40.16 | 67 | 54.92 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 0 | 0.00 | 31 | 43.06 | 41 | 56.94 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 10 | 50.00 | 10 | 50.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 3 | 9.09 | 13 | 39.39 | 17 | 51.52 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 1 | 11.11 | 4 | 44.44 | 4 | 44.44 | 9 |
1.57 |
Teologie | 0 | 0.00 | 3 | 23.08 | 10 | 76.92 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 7 | 3.74 | 77 | 41.18 | 103 | 55.08 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 1 | 1.56 | 31 | 48.44 | 32 | 50.00 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 5 | 10.20 | 14 | 28.57 | 30 | 61.22 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 23 | 4.04 | 232 | 40.77 | 314 | 55.18 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.