Getal en persentasie response per opsie en per geslag tov die volgende vraag:

Hoeveel tyd het jy gedurende die afgelope jaar in 'n gewone week aan die bywoning van klasse (insluitende praktika, tutoriale, ensovoorts) bestee?

Die volgende opsies kon gekies word:

  1. 0-1 ure
  2. 1-2 ure
  3. 3-5 ure
  4. 6-10 ure
  5. 11-15 ure
  6. Meer as 15 ure

Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.

Mans en vroue het soos volg reageer:

Geslag
Opsie 1: Getal
Opsie 1: %
Opsie 2: Getal
Opsie 2: %
Opsie 3: Getal
Opsie 3: %
Opsie 4: Getal
Opsie 4: %
Opsie 5: Getal
Opsie 5: %
Opsie 6: Getal
Opsie 6: %
# per Geslag
% van Totaal
Vroulik
2
0.58
4
1.17
18
5.25
61
17.78
88
25.66
170
49.56
343
59.97
Manlik
3
1.32
7
3.07
21
9.21
48
21.05
66
28.95
83
36.40
228
39.86
Alle deelnemers
5
0.88
11
1.93
39
6.83
109
19.09
154
26.97
253
44.31
571
99.83

Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per geslag

Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.