Getal en persentasie response per opsie en per fakulteit tov die volgende vraag:
Hoe dikwels het jy gedurende die afgelope jaar aan georganiseerde protesoptogte deelgeneem?
Die volgende opsies kon gekies word:
- Dikwels
- Soms
- Glad nie
Klik hier om die Engelse vertaling van hierdie
vraag te lees. Keer daarna mbv u "browser" se "Back" knoppie na hierdie skerm
terug om onderstaande tabel en grafiese voorstelling te bestudeer.
Die verskillende fakulteite se studente het soos volg reageer:
Fakulteit |
Opsie 1: Getal |
Opsie 1: % |
Opsie 2: Getal |
Opsie 2: % |
Opsie 3: Getal |
Opsie 3: % |
# per Fakulteit |
% van Totaal |
Lettere en Wysbegeerte | 0 | 0.00 | 5 | 4.10 | 117 | 95.90 | 122 |
21.33 |
Natuurwet | 0 | 0.00 | 4 | 5.56 | 68 | 94.44 | 72 |
12.59 |
Opvoedkunde | 0 | 0.00 | 2 | 10.00 | 18 | 90.00 | 20 |
3.50 |
Landbou -en Bosbouwet | 0 | 0.00 | 2 | 6.06 | 31 | 93.94 | 33 |
5.77 |
Regsgeleerdheid | 0 | 0.00 | 2 | 22.22 | 7 | 77.78 | 9 |
1.57 |
Teologie | 0 | 0.00 | 1 | 7.69 | 12 | 92.31 | 13 |
2.27 |
Ekonomiese -en Bestuurswet | 0 | 0.00 | 4 | 2.14 | 183 | 97.86 | 187 |
32.69 |
Ingenieurswese | 1 | 1.56 | 6 | 9.38 | 57 | 89.06 | 64 |
11.19 |
Gesondheidswet | 1 | 2.04 | 4 | 8.16 | 44 | 89.80 | 49 |
8.57 |
Alle deelnemers | 2 | 0.35 | 30 | 5.27 | 537 | 94.38 | 569 |
99.48 |
|
Grafiese voorstelling van die persentasie response per opsie per fakulteit
Gebruik u "browser" se "Back" knoppie om na die vorige skerm terug te keer.